LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by B My Guest | LekkeSlaap
+51

B My Guest

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heronweg 26, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

B my Guest is die antwoord vir reisigers wat op soek is na bekostigbare akkommodasie sonder om gemak prys te gee. Aangesien dit gerieflik 2 km vanaf die middedorp en loopafstand na die Lagoon Walkway geleë is, is B my Guest 'n ideale plek van waar dié prima toeristebestemming met alles wat dit bied, verken kan word.

Die gastehuis bied 8 kothuise wat uitkyk oor die gemeenskaplike tuin met 'n swembad. Al die kothuise is ten volle toegerus vir selfsorg. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, muurverwarmers, 'n skeepstylkombuisie met 'n yskassie en 'n stoof. Die badkamers het 'n stort of 'n bad. Alle kamers het 'n daaglikse, basiese skoonmaakdiens.

Sommige eenhede hul eie privaat omheinde tuinarea met uitsigte deur die bome oor die strandmeer, individuele ingeboude braaie en patio-meubels. Parkeerplek op die perseel word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 67 resensies vir B My Guest
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Heronweg 26, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink B My Guest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heronweg 26, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs9jFj5ch32YNomlB0NiMLsaYFtMsE987P7s6K0xLiP82Uhnbel?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 67 5 1 5 26 Heron Way Knysna 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-22:00 10:00 -34.04059 23.06904
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!