Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B1001 Ocean View

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir B1001 Ocean View
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lionel I - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel I
Gesin met klein kinders

Great views, secure flat.

Lorraine was always very helpful and the sunsets and the sound of the waves were amazing! The building is also very secure and we never had to worry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B1001 Ocean View se terugvoer

Thank you Lionel. It was a pleasure to have your and your lovely family stay with us. Hope to see you again.

B1001 Ocean View
Yolande A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande A

Genotvolle naweek met pragtige uitsig.

Wow! Ek het nie woorde nie. Dis 'n ongelooflike netjiese plekkie. Alles wat jy nodig het, loopafstand van die winkels en eetplekke. Asemrowende uitsig oor see en op berge. Pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B1001 Ocean View se terugvoer

Thank you Yolande. We loved having you there and look forward to seeing you again.

B1001 Ocean View
Alexander J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander J
Gesin met klein kinders

Thanks Lorraine for a lovely, relaxing weekend, we've enjoyed are stay at your place. Your place is highly recommended. Thanks again!

Already missing the apartment!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B1001 Ocean View se terugvoer

Hi Alexander
Thank you for choosing to stay in our apartment. We are so glad that you enjoyed yourselves and look forward to welcoming your again. Take care and regards Lorraine

B1001 Ocean View
Rosalind R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalind R

This was truly worth while and would recommend anyone who wishes to have a super relaxing holiday. You are close to all and the views are amazing.

It is just the best loved it so much and will highly recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B1001 Ocean View se terugvoer

Thank you, Rosalind. It was really great to host your family. Regards. Lorraine

B1001 Ocean View
Gerda S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S
Gesin met klein kinders

Die mooiste uitsig oor die strand en see.

Regtig die mooiste uitsig omtrent van elke vertrek in die woonstel. Dit is regtig alles en selfs meer as waarvoor mens kan vra. Dit was regtig 'n voorreg om elke oggend met so pragtige uitsig wakker te word en selfs die sonsondergang slaan jou asem weg. Mens sien, hoor en ruik die see van die balkon af. Eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal definitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B1001 Ocean View se terugvoer

Thank you Gerda. I am so glad you enjoyed your stay. Look forward to seeing you again. Take care.

B1001 Ocean View
Basie H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Basie H
Gesin met klein kinders

Ligging en veiligheid is uitstaande.

Die volgende tekortkominge het aan my gekrap: Die gemaksitplekke is substandaard. (My dogter was 7 maande swanger en sitplekke is absoluut baie laag en glad nie stabiel nie. Ek self weeg 145kg, dus was gemakstoele glad nie op standaard nie, ons het 4 plastiese tuinstoele gekoop en daar gelaat). Die buitestoele is substandaard. Daar is konstant 'n rioolreuk in kombuis - hierdie is direk vanaf hooflyn. Ons het dit onder eienaar se aandag gebring. Daar was nie vuurwapenkluis nie en ons het eienaar gevra om een te kom vassit wat ons self aangekoop het en daar gelaat het. Die balkon gee mooi uitsig, maar met die Kaap se winde kan eienaar daaraan dink om dit met glas of aluminium toe te maak, soos sommige ander. Daar is geen "trollie"geriewe wat kan help om items vanaf voertuig na woonstel en weer terug te vervoer nie. Die mengkraan in bad is foutief, die meganisme wat oorskakel na stortkop is stukkend. Die volgende was positief: Die sekuriteit is baie goed. Die woonstel was skoon, maar ons het baie klein kakkerlakke gekry. In die algemeen is dit 'n mooi plek, maar die meubels en eetgerei is nie op standaard nie. Die wasmasjien en tuimeldroër was baie handig en word waardeer. Woonstel is eenmaal op aanvraag deur skoonmakers kom skoonmaak, baie dankie. My opinie: Indien die woonstel "gerefurbish" word, is dit 'n baie mooi woonstel wat ons sal aanbeveel, maar tans is ons nie tevrede met die waarde vir geld nie. Ons het 4 Januarie voor 10:00 die woonstel verlaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabè S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabè S
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld.

Uitstekend toegerus. Stunning view in elke vertrek. Skoon en netjies. Behulpsame, vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B1001 Ocean View se terugvoer

Thank you Elsabe. Hope we see you again.

B1001 Ocean View
Olof V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olof V
Gesin met tieners

Awesome view!

Uitstekende kommunikasie en opvolg van eienaar. Skoon en netjies. Waarde vir geld met awesome view! Baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B1001 Ocean View se terugvoer

Dankie Olof. It was awesome having you stay with us.

B1001 Ocean View
Madeleine M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine M
Gesin met tieners

Gerieflik en baie skoon met alles wat jy nodig het.

Skoon eenheid wat volledig toegerus is met alles. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B1001 Ocean View se terugvoer

Thank you, Madeleine. It was a pleasure to have you stay with us. Hope we see you again soon. Regards, Lorraine.

B1001 Ocean View
Mervyn C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn C
Gesin met tieners

Ligging en uitsig fantasies.

Die weer was reg, die tydsberekening was reg, dis sentraal en die uitsig - you have to experience it yourself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Gesin met klein kinders

Lieflike plek, stil en die mooiste uitsig op Tafelberg en oor die see.

Baie mooi plek, mooiste uitsig en alles wat mens nodig het vir n baie lekker tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B1001 Ocean View se terugvoer

Thank you Louis. It was a pleasure to have you and your family stay with us. All the best. Regards Lorraine

B1001 Ocean View
Attie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie B
Saam met vriende

Baie lekker gewees.

Ligging uitstekend en ongelooflike uitsig op see, hawes en Tafelberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen L

Lekker gebly.

Lekker bottel yskoue wyn wat op jou wag in die yskas. Daar was melk en koffie. Vir ons gebruik is dit goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V
Gesin met tieners

Gerieflik, netjies en goed toegerus. 'n Ongelooflike uitsig!

Baie dankie aan Lorraine wat ons op hoogte gehou het met die beurtkragskedule.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B1001 Ocean View se terugvoer

Thank you for choosing to stay with us. It was pleasure to host you and your family. Take care.

B1001 Ocean View
Johan K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met vriende

Fantastiese vakansie.

Baie gereis en plekkies gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B1001 Ocean View se terugvoer

Thank you Johan. It was wonder hosting you and your sister. All the best.

B1001 Ocean View
Henk E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig.

Woonstel se kamer en kombuisvenster behoort elke keer gewas te word voor aankoms van kliënte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B1001 Ocean View se terugvoer

Dear Henk,

Thank you for staying in our apartment and also for your review.

The Body Corporate has a cleaning contract in place for the windows in the complex to be washed on a regular basis. Unfortunately, there is a dispute which affected the window cleaning in December. Please accept our apologies in this regard. Regards, Lorraine.

B1001 Ocean View
Johan S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Daar is 'n bietjie algemene onderhoud wat aan die eenheid gedoen sal moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met vriende

Rustig, skoon en netjies.

Die eenheid was baie netjies. Die enigste terugvoer wat ek het is eerstens die kombuiskaste wat in 'n swak toestand is. Dit voel of die deure los is en gaan afval wanneer mens dit oopmaak. Ook, raas die bed in die spaarkamer baie erg as mens in jou slaap beweeg of omdraai. Maar oor die algemeen was die eenheid presies wat ons nodig gehad het en sal ons terugkeer volgende jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B1001 Ocean View se terugvoer

Thank you, Andre, for staying with us and raising the issue re the cupboard doors. It is appreciated.
Regards
Lorraine

B1001 Ocean View
Kobus V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Gesin met tieners

Uitstekende uitsig.

Die uitsig oor die see en op Tafelberg is asemrowend. Die woonstel is baie goed toegerus, gerieflik en veilig. Sal beslis weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B1001 Ocean View se terugvoer

Thank you, Kobus. It was great to have you stay with us. We hope to see you again soon.

B1001 Ocean View
Neels R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Lorraine het vooraf baie volledig en akkuraat gekommunikeer. Die woonstel is netjies, baie veilig, eie garage, goed toegerus, met 'n asemrowende uitsig. Ons het dit vreeslik geniet, en sal weer teruggekeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B1001 Ocean View se terugvoer

Thank you Neels.
It was a pleasure to have you stay in our apartment. Hope we see you again soon.
Regards,
Lorraine

B1001 Ocean View
Mario K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mario K
Gesin met tieners

Awesome.

Baie lekker plek, die wind net bietjie my braaiplanne bederf, maar tog nogsteeds die woonstel geniet. Baie dankie Lorraine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B1001 Ocean View se terugvoer

Thank you Mario. Sorry about the wind. Hope we see you again.

B1001 Ocean View
Jacques B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Gesin met klein kinders

Beautiful apartment with stunning view of sea and table mountain.

Lovely apartment work lock up garage. Very clean and suitable for 5 persons. Everything that you need at a very affordable price!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige woonstel met pragtige uitsig oor die see en op Tafelberg.

Pragtige woonstel. Toesluitmotorhuis. Baie skoon en geskik vir 5 persone. Alles wat jy nodig het teen 'n baie bekostigbare prys!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B1001 Ocean View se terugvoer

Thank you for your positive feedback, Jacques. It was lovely having you stay with us and I hope we see you again.

Kind regards,
Lorraine

B1001 Ocean View
Shahied I - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shahied I
Gesin met klein kinders

A home away from home.

Beautiful, stunning and awesome. Felt like we were at home! Would recommend it to anyone wanting a relaxed holiday!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Tuiste weg van die huis.

Pragtige, awesome plek. Het soos by ons eie huis gevoel. Hoogs aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B1001 Ocean View se terugvoer

Thank you. I am glad you enjoyed your holiday.

B1001 Ocean View
Vinen D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vinen D
Saam met vriende

The apartment was nice with the view, was awesome.

We enjoyed our stay at Ocean View B1001. Everything was clean and the view was beautiful. All necessary shops, bars, restaurant in 10 min walking distance. Beach about 2 min walk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B1001 Ocean View se terugvoer

Thank you Ricardo. I am so glad you enjoyed your stay, and I hope you had a lovely time with your family.

B1001 Ocean View
Anina W - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anina W

Het dit baie geniet! Die uitsig is pragtig. Sal beslis weer daar bespreek.

Die eenheid is goed toegerus met als wat nodig is. Swemhanddoeke natuurlik 'n bonus - baie dankie! Die wasmasjien en tuimeldroër help beslis baie - ons sal volgende keer 'ligter' reis. Aanbeveling: die inklok- en vertrektye by LekkeSlaap en eienaar verskil. Die eienaar was wel baie tegemoetkomend daarmee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B1001 Ocean View se terugvoer

Thank you Anina. I am glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.

B1001 Ocean View
Jolandy R - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandy R

Dit was baie lekker.

Die blyplek was awesome, ek het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester P
Gesin met tieners

Definitief waarde vir geld.

Baie skoon, netjiese plek. Net soos advertensie gewys het. Baie goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis U - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis U

Heerlik!

Dit was regtig heerlik, die uitsig is absoluut fantasties! En die diens is uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johane J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johane J
Gesin met klein kinders

Gerieflik! Baie Dankie.

Dit was heerlik en rustig, baie skoon en veilig. Ek kon nie vir meer vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk E - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk E

Highly recommended and great value for money !

We had an wonderful stay, the apartment was clean and very comfortable and all that is needed have been supplied. Service from Lorraineâ??s side was exceptional. We will surely make use the accommodation again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V

The view is absolutely stunning

Awsome place, stunning view and the location was wonderful. Regarding cleanliness: the shower in main bedroom needs attention, a good scrub will do it some good, the rest was alright. Expected better TV channels, but other than that, it is a stunning place. Furniture in living room needs attention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie J - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie J
Gesin met klein kinders

Lovely view

Very nice with a lovely view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anesh R - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesh R
Gesin met klein kinders

The apartment was great, and the owner provided outstanding service

The apartment is in a great location. The views from the apartment are just to die for, especially the postcard view of Table mountain! It was amazing waking up every morning to such outstanding scenic beauty. The owner, Lorraine provided exceptional service all the way through. I would certainly go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Coral-weg, Bloubergstrand, Kaapstad, 7551, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbjgpyeZzPM70SNIaX1kHbF7UvLRLD2vFpv1sCAkb3PwmoNM1Wd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 Coral Road Bloubergstrand 7551 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -33.818019536394 18.475323915482
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem