B306 Sea Spray
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-weg 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
B306 Sea Spray is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, Kaapstad. Die kompleks is oorkant Blouberg se strandfront wat bekend is as sweefski-bestemming en vir sy uitsig op Tafelberg.
Die woonstel is smaakvol versier en het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n aparte stort en bad. Die woonstel het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander toebehore toegerus is.
Die leefarea aan die oorkant het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n prentjiemooi uitsig oor die see en op die berg. Daar is gratis WiFi.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek vir gaste se voertuie. Dit is naby restaurante, winkels, kroeë, die Milnerton Gholfbaan en is net 30 km van die lughawe af.
Slaapplek
’n Bespreking by B306 Sea Spray sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Tyroan Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 96
Jaar gelys 5
Ligging
- Marine-weg 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink B306 Sea Spray het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-weg 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom