5 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 65 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
B5 Salamander bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel in Umhlanga en die kompleks is stapafstand vanaf Bronze-strand.
Die woonstel is geskik vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 'n enkelbed in die stoepkamer. Die 2 badkamers is albei en suite en het albei storte.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Ander geriewe sluit lugversorging en WiFi in.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 187
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 65 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink B5 Salamander het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
65 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang