+29

B703 Ocean View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Coral Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

B703 Ocean View is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, perfek vir 'n gesin of groep vriende, wat spog met asemrowende uitsigte oor die see.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk ingerig is met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit strek tot by die eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet, en strek verder na die sitkamer wat met gemaklike sitplek en 'n TV gemeubileer is. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure maak oop na 'n lieflike balkon met buitesitplek wat spog met pragtige uitsigte oor die baai. Dit dien as die ideale plek om 'n oggendkoffie te geniet of net te ontspan met 'n glas wyn na 'n besige dag.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 93

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 11 Coral Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Coral Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb11ce27d5d3af9aaa433d49c07be3a10ab93935c9e0f89aea2e40a51f9645735837985ea4026329333d63e329dd44508453c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 11 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.818258780792 18.475506678716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang