Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ba Batle Game Farm

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Ba Batle Game Farm, Vaalwater, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ba Batle Game Farm is in die prentjiemooi Waterbergstreek en bied 'n rustige toevlugsoord vir natuurliefhebbers. Die verblyf word omring deur wild en die plaas is ideaal vir gaste wat hou van wildritte, begeleide staptogte en bergfietsry. Dit is ideaal vir 'n rustige vakansie ver van die gedruis van die stad.

Ba Batle Game Farm bied verblyf in verskeie selfsorgeenhede en elke kamer het gemaklike beddens, 'n privaat badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid het ook 'n kombuis, eetarea en sitarea.

Dienste op die perseel sluit lughawependeldienste en troeteldierverblyf op versoek in. Daar is ook gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad, aangewese braai-area en WiFi insluit. Aktiwiteite op die perseel sluit wildkyk, begeleide wildritte, voëlkyk en fietsry in.

Nabygeleë aktiwiteite sluit bergfietsry, visvang, die Groot 5, begeleide staptogte, swem, wildkyk, wildritte en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R33, Ba Batle Game Farm, Vaalwater, 0555, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Ba Batle Game Farm, Vaalwater, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37c80881c9190acfa58981c09fa24c226274b7942d4ea5c62ee50c0a6bfd2f6dddd52fe6d47930f32c9cc94dcc0e33d761cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense R33 Ba Batle Game Farm 0555 Limpopo 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -23.972641350722 27.974908947945
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem