Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baakensrug Holiday Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baakensrug Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Baakensrug Holiday Farm is net 75 km van Beaufort-Wes af in die pragtige, rustige Karoo. Die plaas is die perfekte, prentjiemooi plek om by te ontspan en jou batterye te herlaai.

Verblyf word in 4 eenhede aangebied naamlik Springbok-eenheid, Baakensrug Gemsbokkamer, Baakensrug Kudu-kamer en Baakensrug Kudu-kamer met slaapplek vir 15 gaste in totaal. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort en selfsorggeriewe.

Let asseblief op dat Baakensrug Holiday Farm met 'n grondpaadjie bereik word en gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad.

Dié Merinoskaap- en Sybokhaar-plaas is die perfekte plek om weg te breek van die stadslewe om die plaas te kom ervaar. Kom geniet die egte Karoo-gasvryheid. Aktiwiteite soos perdry, bergfietsry, voetslaan en wildritte is beskikbaar op die plaas. 'n Lieflike veld-piekniek kan op versoek gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 71 resensies vir Baakensrug Holiday Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Baakensrug Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baakensrug Holiday Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baakensrug Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf307d482f9ca315c3e1ab48c7f508941fd0890c87e427d40497ba9cd0d6aa9a413aeca7282b83b9c7c9ba77c2009a65be2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 Baakensrug Farm Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.217472222222 23.085666666667