Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baakensrug Holiday Farm

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 78

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 71 resensies vir Baakensrug Holiday Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Louise V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons siel het die rustige omgewing broodnodig gehad.

Ons het die rustige plaasomgewing baie geniet en die gasvryheid van Lizelle en Roland. Die akkommodasie is baie mooi en gerieflik. Die plaaslam en plaasontbyt uit die boonste rakke. Ons sal definitief weer bespreek by Baakensrug Holiday Farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alé S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alé S
Gesin met klein kinders

Ideaal vir 'n paar aande se oorslaap; 'n bietjie ver vir slegs een aand.

Dankie vir die gasvryheid, ons het lekker oorgeslaap en gerus voordat ons verder moes ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Louis B
Gesin met tieners

Onverwags luuks.

Vriendelike diens en behulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philippe P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippe P
Gesin met klein kinders

Relaxing quiet.

Amazing. Quiet. Karoo lamb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Oase in die dorre Karoo. Amazing!

Mooiste en luukse oornagkamers, alles was skoon en netjies! Ons is baie vriendelik ontvang en die personeel is baie behulpsaam. Dit was voorwaar die rit op grondpad werd. Die lamsvleis was fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine H
Gesin met tieners

Aangenaam verras.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Baie mooi en regtig wonderlike diens. Omtrent 15-20 km grondpad in die hart van die Karoo. Pad is mooi. As jy wil wegkom van alles en net ontspan, perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune H
Gesin met klein kinders

Perfekte wegbreek uit die stad, tussen niks en nerens. Goed vir die siel.

Die kamers lyk presies soos die fotos, daar's 'n klimraam vir die kinders, pragtige boma en braaigeriewe en 'n plaaswinkel waar mens die heerlikste lamvleis kan koop. In die Karoo, pragtige velde en 'n groot jagplaas vir die wat lus is vir so iets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Dankie Sune
Ek is bly julle het die tydjie op die plaas geniet

Baakensrug Holiday Farm
Annolien D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annolien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Ons het laat-aand aangekom en is baie vriendelik deur Lizelle, ons gasvrou, ontvang. Ons kamer was netjies, skoon en smaakvol ingerig. Na 'n lekker warm stort, het ons vinnig aan die slaap geraak in 'n baie gemaklike en skoon bed. Die volgende oggend het ons 'n gesonde "Boere-brekfis" geniet voordat ons weer in die pad geval het. Ons sal beslis vir Baakensrug Holiday Farm aanbeveel as 'n uitmuntende en veilige oornagstop op die pad Kaapstad toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Dankie Annolien. Kom kuier gerus weer.

Baakensrug Holiday Farm
James S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James S
Gesin met klein kinders

Karoo op sy beste met uitstekende verblyf en fantastiese eienaars!

Die mooiste mooi van die Karoo saamgevat in keurige, asemrowende akkommodasie met die gerief van 'n klein winkeltjie! Roland en Lizelle het uit hul pad gegaan om ons baie welkom te laat voel en die ligte aan te hou tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne F
Gesin met klein kinders

Oornag op pad.

Rustige atmosfeer en goed ingerig. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Baie dankie Suzanne.

Baakensrug Holiday Farm
Ronel T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel T
Gesin met tieners

Kalmte en 'n dubbel reënboog laat jou die Karoo lief kry.

Die vriendelike personeel en gasvryheid laat mens dadelik welkom voel. Vars gebakte brood en plaasontbyt is 'n wenner. Die grondpad is lank maar lei na 'n oase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie J
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier.

Fasiliteite is puik. Ons was hoflik ontvang en het die kuier geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie. Kom kuier gou weer.

Baakensrug Holiday Farm
Samantha B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B
Gesin met klein kinders

A home away from home.

This will be our stopover en route from CPT to PTA going forward! Gorgeous gorgeous! Take into consideration that it is a farm in the middle of nowhere. So if you're a paranoid person, it might not be for you. It's quite a drive on the gravel road, but definitely worth it if you are a nature lover or want to skip out on staying in the busy town of Beaufort. We bought "skaapstertjies" already precooked and marinated and braaied them the night. It was delish! Real, Karoo farm hospitality. We will definitely return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S
Gesin met klein kinders

Baie goed toegerus en die mooiste omgewing.

Ons het Sprinbok-eenheid gehuur wat slaapplek het vir 6 persone. Die eenheid was netjies en ruim en baie skoon. Die eenheid is gekoppel aan deel geriewe van 'n groot toegeruste kombuis, eetkamer en sitkamer-area wat met die ander eenhede gedeel word. Die kamer het 'n aparte braai-area wat uitloop op 'n grasperk en toegang verleen tot die natuur. Mooiste sonsopkoms en ondergange. Daar is ook 'n klein winkeltjie wat koekies en konfyt verkoop. Ons het ons tyd op Baakensrug baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Baie dankie Daniel, ek is so bly julle het lekker gekuier.

Baakensrug Holiday Farm
Renzia O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renzia O
Saam met vriende

Baie netjiese en skoon plek met vriendelike en behulpsame personeel. Sal verseker weer daar wil oorslaap.

Baakensrug gee 'n tipiese plaas ervaring met die nodige luuksheid. Baie skoon en netjies met alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V
Saam met vriende

Stay was magnificent, Baakensrug is remote but worth the detour. Best lamb chops ever.

Load shedding, wifi signal challenging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shamima C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamima C
Gesin met tieners

Fantastic.

Thank you for an enjoyable overnight. Perhaps a few more tables in various spots for dining since the lounge and kitchen are communal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno G
Gesin met klein kinders

Unieke, regte Karoo-plaaservaring.

Baie lekker gekuier. Dink net die afstand van die teerpad en ook die afstand van die hek moet duideliker wees. Dis redelik ver in vanaf die hek. As mens dit verwag, neem dit die wonder oor hoe ver nog uit die pad. Verder kan ek nie kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and hospitable.

Bit far from the N1 but lovely nonetheless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Kelly S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terrible flies.

There was no transparency about how far out on the dirt road you had to drive. The flies outside of the unit were unbearable. We were unable to sit outside. The Wi-Fi did not reach the bedrooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya L
Gesin met klein kinders

Pragtig en rustig.

Met aankoms was ons vriendelik verwelkom deur Lizelle. Ons kamers was pragtig en sy het moeite gedoen om vir ons seuntjie 'n ekstra bed te gee. Die kamers en perseel is ongelooflik mooi. Die winkeltjie het die beste vleis en wors, daar is ook ys, koeldrank en lekkers vir die kinders. Ons het met aankoms, gratis roosterkoeke gekry. Die natuur en diere op die plaas was baie spesiaal en die kinders het die "dam" swembad vreeslik geniet. Ons sal vir seker teruggaan! Baie rustig en pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Camryn M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Camryn M

A bit of a drive out to the farm but was overall worth it.

It was worth every penny staying at Baakensrug Holiday Farm. The rooms are very clean and Lizelle was very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beukes V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beukes V

Heerlike atmosfeer en fantastiese gasvryheid. Doodstil en ontspannend om af te skakel na 'n dag se ry.

Oorgeslaap saam my 2 dogters op pad Kaap toe. Wat 'n heerlike ondervinding. Baie dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica B
Gesin met tieners

Het rustigheid en spasie gebied om die lang pad se sit teen te werk.

Vriendelike diens het ons laat tuis voel. Was so bietjie verder van die N1 as wat ons verwag het, maar nog steeds die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneli D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli D
Gesin met klein kinders

'n Ware oase in die Karoo.

Lizelle en haar span is ongelooflik gasvry en laat mens dadelik tuis voel, beddens is soos 'n stukkie hemel op aarde. Heerlike boere-ontbyt. Kan vir enige iemand aanbeveel. Doen jouself die guns en ry die ekstra paar kilometer vanaf die N1, sal glad nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic B
Gesin met klein kinders

Vriendelik en gasvry.

Baie aangename ondervinding, eksepsionele gasvryheid en belewenis vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D
Gesin met tieners

Groot ervaring vir kinders. Stilte onder die hemelruim.

Wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Enkelreisiger

Great.

Very great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Dankie John
Ek is bly julle het dit geniet. Sien julle gou weer.

Baakensrug Holiday Farm
Maruzelle G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maruzelle G
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het ongelukkig 'n vliegplaag gehad, maar buiten dit het ons baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Dankie Maruzelle
Jammer vir vliegplaag! Ons verstaan heeltemal die goeie reën en die breek van ons droogte het dit veroorsaak.

Baakensrug Holiday Farm
Yolandi P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi P
Enkelreisiger

Pragtige plek en ongelooflike diens. Sal verseker weer gaan.

Die verwelkoming was puik, kamer en alles omliggend pragtig, mooi en netjies. Die heerlike, varsgebakte plaasbroodjie met ontvangs 'n bonus. Die swembad (plaasdam dalk meer) was bietjie groen, maar vermoed dit moes so wees. Dit het verseker gehelp met afkoel in die Karoo-hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Baie dankie Yolandie! Ek hoop ons sien julle gou weer.

Baakensrug Holiday Farm
George V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George V
Gesin met tieners

Ons het slegs oornag in die paradys van die Karoo.

Verskriklike mooi omgewing van die Karoo, gastehuis is baie netjies en nuut. Net bietjie ver van die N1 af vir 1 nag se oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Thank you for your review George.
Hope we see you soon.

Baakensrug Holiday Farm
Susan O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O
Gesin met klein kinders

Karoo plaas op sy beste.

Uitstekende verblyf vir goeie prys. Werklik 'n juweel in die middel van die Karoo. Kinders het gehelp om hanslammers melk te gee. Goeie plek om die sterre te kyk. Die grondpad was verder as verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Gesin met tieners

Goeie bestemming.

Baie netjies. Die pad is net bietjie sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie J

Uitstekende geriewe.

Die kamers en fasiliteite was baie aangenaam en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Dankie Jannie.

Baakensrug Holiday Farm
Ene V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ene V
Gesin met klein kinders

Fantastic.

Friendly service, beautiful and clean rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette I - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette I
Gesin met klein kinders

Amazing. Host was great, staff ready to assist with anything we needed. A great experience!

From the moment we arrived, friendly staff was there to assist us with everything we needed. They even waited for us to come back from our walk to give the kids the opportunity to feed the lambs. We bought some lamb chops to braai in the evening, and it was delicious. The freshly baked bread with the braai was the cherry on the top. Loved our stay and will definitely be back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie K

Lekker familie kuier.

Perfek vir groot groep. Gerieflik en vleis en vetkoeke uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathys M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathys M
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Ons het baie lekker gebly, sal volgende keer definitief langer bly. Perfekte Karoo-ervaring, baie meer as net 'n oornagplek op pad kaap toe, het deel van die vakansie geword. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D
Gesin met tieners

Pragtige oase na 17 km se grondpad. Jag- en familieplaas met eienaars wat vriendelik en uiters gasvry is. Die groenste gras wat ek nog in 'n lang tyd gesien het!

Akkommodasie is in 'n groot huis wat gewoonlik tydens die jagseisoen vir groot groepe gebruik word. Ons was 'n gesin van 4 en Lizelle-hulle het vir ons ons eie braaigeriewe organiseer. Daar was wel 'n ander gesin wat ook oorgeslaap het en hulle was aan die ander kant van die groot huis doenig. Die klein slaghuisie is 'n perfekte plek om aankope vir jou verdere vakansie te doen en ek beveel hulle lamswors sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mullerine S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mullerine S
Saam met vriende

Spyt ek het nie langer gebly nie.

Sal baie gou graag weer terug gaan. Lizelle was so gasvry en het baie moeite gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Dankie Lorraine.

Baakensrug Holiday Farm
Chrizaan G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizaan G
Gesin met klein kinders

Uitstekend

Heerlik gebly, braai en sterre gekyk. Ons sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Dankie, Chrizaan.

Baakensrug Holiday Farm
Sonet L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet L
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Lizelle was baie akkommoderend en het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Baie dankie!

Baakensrug Holiday Farm
Lezanne V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik!

Baakensrug is 'n onvergeetlike juweel in die middel van die Karoo! Gevul met gasvryheid, 'n uitsonderlike gasvrou en die vriendelikste helpers! Sal hierdie plaasatmosfeer jagter-lodge enige tyd aanbeveel en ons sal beslis gou weer gaan kuier! Varsgebakte brood (gevul met hope liefde) as welkomgeskenk en hul eie slaghuis vir alles wat jy benodig! Hierdie besonderse plek moet heel bo aan jou "bucket"-lys kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Dankie Lezanne.

Baakensrug Holiday Farm
Renalda S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renalda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek!

Lieflike plek, sal beslis weer terug kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart C
Enkelreisiger

Rustig en lekker. Hul help met vleis en jy kan ver stap.

Alles was goed, net skoonmaak van kamer kan beter en boerekos het nie skyfies nie. Porsie vir ete kan groter, want 'n man word honger van die vars lug. Selfsorggeriewe was goed en genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Ons wardeer dit.

Baakensrug Holiday Farm
Mari F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari F
Saam met vriende

Sal verseker weer gaan.

Is wel grondpad, maar die pad is in 'n goeie toestand. Die mense gaan uit hul pad om dit vir jou so gemaklik en gerieflik moontlik te maak en is baie vriendelik. Beveel dit regtig aan, huis is ruim en skoon. Daar is ook 'n klein winkel waar jy lekker wildsbiltong, droëwors en vleis kan koop, en nog 'n hele paar ander plaasgoed. Die hoogtepunt was natuurlik die vars plaasbrood elke oggend - hulle ken van!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid was puik, verblyf was voldoende en netjies.

Was baie verbaas hoe ver dit van die hoofpad af was waarvan de groter meederheid grondpad was. Ongelukkig wys die roete aanduidings op die webwerf dit nie en iets wat aangebring moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Besonderse plek met uiters gasvrye mense.

Baie dankie Lizelle, Roland en Anneke vir julle gasvryheid. Wonderlike ervaring. Alles was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette B
Gesin met klein kinders

Beste plek om van die stad te vergeet.

Ek het onmiddellik verlief geraak op die plaas. Die stil en rustigheid. Net wat 'n mens nodig het om van die stad te vergeet. Die vars gebakte plaas broodjie en botter was 'n goeie gebaar. Het dit so baie geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M
Gesin met tieners

Fantasties.

Ons het die lekkerste oorslaap gehad, dit was so heerlik om so rustig te wees en so naby aan die natuur te wees. Baie dankie vir al die vriendelikheid en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Dankie Amanda.

Baakensrug Holiday Farm
Johann P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P

Lafenis vir die siel en terapie vir 'n moeë liggaam.

Heerlik gekuier. Dankie dames vir jul gulhartige ontvangs en heerlike vars plaasbrood.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miemie P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik om die rustigheid van 'n Karooplaas te ervaar. Baie vriendelik ontvang en goeie diens van Anneke gekry.

Vriendelike diens en heerlik om rustigheid van n Karooplaas te ervaar. Heerlike Karootjoppies gekoop en gebraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Dankie vir jou mooi boodskap Miemie.

Baakensrug Holiday Farm
Barbara H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara H
Saam met eggenoot / lewensmaat

So outstanding. Friendly, kindhearted and helpful.

Lizelle and her husband were so kind and warmhearted. We received a platter with fresh, warm bread, biltong, jam and something to drink. Felt like family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Baie Dankie, hoop on sien julle gou weer!

Baakensrug Holiday Farm
Anneke H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op die warmste dag van 2018 het ons in 'n pragtige plek 'n lugverkoelde ruim kamer gekry.

Die lodge lê soos 'n oase in die Karoo. Anneke het ons vriendelik ontvang en trots vertel dat hulle as plaaswerkers al verskeie bekers as beste span verwerf het. Ons het die lekkerste lamstjoppies en varsgebakte brood vir aandete gekoop en gebraai. Daar is alles wat nodig is vir 'n behaaglike rus en kuier. Ook die plaasdam-swembad was verkwikkend! Sal vir seker weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Dankie Anneke
Ek is bly julle het dit geniet. Dankie vir jou mooi review. Lizelle

Baakensrug Holiday Farm
Janie L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie L
Gesin met klein kinders

Baakensrug was 'n heerlike plek om te oornag. Dit was deel van ons vakansie in plaas van net 'n noodsaaklike oornagplek. Uitstekende diens en smaakvolle mooi kamers.

Ons was ontvang toe ons aankom met baie vriendelike gesigte en diens. Heerlike kamer en beddens. 'n Ekstra matras was ingedra vir ons 2 jarige. Pragtige plaas en heerlik om rond te loop en na die skape, bokke en perde te kyk. Heerlike swembad om in af te koel. Lekker braai geriewe en kos. Ons sal enige tyd weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie. Janie kom kuier gerus weer.

Baakensrug Holiday Farm
Rene V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V
Gesin met klein kinders

Regte Karoo-plaas met baie vriendelike mense!

So lekker stil en rustig! Entjie uit die dorp uit, maar beslis die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Baie dankie Rene
Ek is bly julle het lekker gekuier. Ons wardeer jou review.
Groete Lizelle.

Baakensrug Holiday Farm
Anzel O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel O
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier en die braaipakket was heerlik.

Ons het die kuier vreeslik geniet en sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Dankie Anel
Ek is bly julle het dit geniet. Danoie vir jou review.
Groete Lizelle

Baakensrug Holiday Farm
Myrelene M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrelene M
Gesin met klein kinders

Absolutely awesome.

We loved it! Amazing farm with warm, friendly people! Safe and spacious! Food was out of this world! Loved everything!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut awesome.

Ons is mal daaroor! Ongelooflike plaas en vriendelike mense! Veilig en ruim! Kos was van 'n ander wêreld. Was mal oor alles!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Thank you Dinga, we hope to see you again.

Baakensrug Holiday Farm
Kean B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kean B
Gesin met tieners

Absolutely wonderful! Karoo peace and tranquillity with great hospitality to match.

This is the best travel stay we’ve ever experienced. The setting is stunning and the accommodation excellent value for money. We’ll be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek van die stad.

Ons het heerlik gekuier, alles was netjies en skoon. Baie ontspannned. Vriendelike gasvrou en bediendes. Gebakte brood was heerlik. Presies geweet hoe om daar te kom met akkurate aanwysings. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audrey B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey B
Saam met vriende

Besbewaarde geheim van die Klein Karoo.

Alles op Baakensrus is groot. Die vertrekke, die vriendelikheid, die plaas, die omgewing. Alles is silwerskoon en daar is niks wat mens meer nodig het nie. Perfekte plek om te rus en van die normale dag tot dag bestaan te vergeet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Dankie Audrey.

Baakensrug Holiday Farm
Lianie C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie C
Gesin met tieners

Asemrowende mooi area, en heerlik stil.

Vriendelike personeel en 'n heerlike, stil atmosfeer. Opregte gasvryheid soos net plaasmense dit kan doen. Lugversorging in kamers en lekker groot kuierareas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Dankie Lianie, ons waardeer die terugvoer.

Baakensrug Holiday Farm
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maarten C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten C

Lekker oornag of 'n paar dae rus op jou reis.

Lekker plaas, vriendelike mense met great diens. Ons het dit baie geniet en sal vir seker weer daar oorslaap. Lekker Karoo-boservaring, nie op die hoofpad nie, dus kan jy die stilte van die Karoobos ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele D
Gesin met klein kinders

Was baie lekker ondervinding.

Almal was baie vriendelik en behulpsaam. Die braaipakke was heerlik en asook die bykosse. Het baie lekker oornag vir ons trippie Kaapstad toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jasper M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper M
Gesin met klein kinders

Heerlike Karoo verblyf.

Alhoewel die eienaars self weg was met verlof, is ons baie professioneel en baie vriendelik deur die personeel ontvang wat hul bes gedoen het om ons verblyf aangenaam te maak, (well done) en dankie. Alles wat benodig was daar. Die kinders het die plaas ook geniet. Sou graag nog 'n dag wou bly. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Dankie Jasper!

Baakensrug Holiday Farm
Matthys S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys S
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel!

Lekkerste wat ons nog ooit oornag het op pad Kaap toe. Lizelle en haar span is ysters.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Gesin met tieners

Uitstekend!

Ware Groot Karoo plaaservaring. Ruim huis met al die geriewe en lekker braaiplek. Die braaipakke en bykosse was ook besonders. Belangrikste is seker die mense - almal is vriendelik, gasvry en gaan uit hulle pad om jou te ontvang. Dankie aan Lizelle en haar span!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merten J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merten J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, stil plek ver van die ligte en mense.

Ons het een aand op die plaas oorgeslaap op pad Kaap toe. Dit was presies wat ons in gedagte gehad het. Die huis is ruim en baie netjies, die ete was heerlik (braaipakke) en die lugversorger in die kamer baie welkom. Daar is baie min lugbesoedeling en die sterre was fantasties. Ek sal dit beslis aanbeveel en sal beslis weer daar oornag, of selfs langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Dankie Merten, hoop ons sien julle gou weer.

Baakensrug Holiday Farm
Cobri K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobri K
Saam met vriende

'n Wonderlike ontspanne plaasatmosfeer.

Ons het die kuier vreeslik geniet. Die eienaars asook die plaaspersoneel was behulpsaam, vriendelik en hulle gasvryheid is uit die boonste rakke. Ons het gebruik gemaak van hulle braaipakkette asook die ontbyt en dit was smaaklik, oorgenoeg kos en waarde vir geld. Die kinders het die plaas baie geniet en kon lekker verken in 'n veilige atmosfeer. Ons sal definitief weer daar gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baakensrug Holiday Farm se terugvoer

Dankie, dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Lizelle

Baakensrug Holiday Farm
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baakensrug Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf307d482f9ca315c3e1ab48c7f508941fd0890c87e427d40497ba9cd0d6aa9a413aeca7282b83b9c7c9ba77c2009a65be2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 Baakensrug Farm Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.217472222222 23.085666666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem