Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baardbos

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fisantekraalstraat 3900, Fisantekraal, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Baardbos is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in 'n privaat natuurreservaat. Dit is net 'n entjie se ry van Stilbaai-Wes af. Die verblyf word omring deur fynbos en melkhoutbome en spog met wildsbokke, sebras en ander inheemse diere in die reservaat. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.

Die huis bied slaapplek aan 11 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en instapstort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 3 enkelbeddens en 'n dagbed en die derde slaapkamer het ook 'n opvou-bababedjie. Die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste in laasgenoemde drie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en instapstort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ysmasjien, koffiemasjien, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die aparte opwaskamer het 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 10 stoele waar gaste maaltye saam kan nuttig. Die aangrensende sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n kroeg, binnenshuise braai en unieke atrium waar gaste hul oggendkoffie kan geniet.

Die leefarea het stapeldeure wat lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek en ingeboude braaigeriewe. Daar is ook 'n vuurput en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf het 'n omsetter wat lampe, rekenaars en selfone kan laai.

Slaapplek

’n Bespreking by Baardbos sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 5 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Baardbos
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 9

Ligging

  • Fisantekraalstraat 3900, Fisantekraal, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baardbos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fisantekraalstraat 3900, Fisantekraal, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA830ffdc1172d58a0a98ac77e4178595a7e29022226e58bcdcf322086db789bdcc23c25eb36811b6a5d966e35a74eeee99b06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 11) 1 5 1 5 3900 Fisantekraal Street Fisantekraal 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.37372696807 21.388723791341
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem