Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Deluxe-kamers
- Ontbyt, middagtee, aandete, 2 wildritte per dag, tee, koffie, water, huiswyn, plaaslike bier, koeldrank, alkohol, skemerkelkies en alle ander wyn is ingesluit.
- Premium-kamers
- Ontbyt, middagtee, aandete, 2 wildritte per dag, tee, koffie, water, huiswyn, plaaslike bier, koeldrank, alkohol, skemerkelkies en alle ander wyn is ingesluit.
- Suites
- Ontbyt, middagtee, aandete, 2 wildritte per dag, tee, koffie, water, huiswyn, plaaslike bier, koeldrank, alkohol, skemerkelkies en alle ander wyn is ingesluit.
- Luukse Suites
- Ontbyt, middagtee, aandete, 2 wildritte per dag, tee, koffie, water, huiswyn, plaaslike bier, koeldrank, alkohol, skemerkelkies en alle ander wyn is ingesluit.
Huisreëls
'n 30 km grondpad lei na Babohi Qwabi Privaat Wildreservaat, en 'n voertuig met hoë grondvryhoogte sal benodig word.
Privaat voertuie kan teen 'n koste gereël word vir 'n minimum van 4 persone, onderhewig aan beskikbaarheid.
Tariewe sluit uit – moet direk of met vertrek vereffen word:
Oordragte na/van plaaslike lughawens/ander lodges, aktiwiteite en spa-behandelings.
Ekstras, telefoonoproepe, wasgoed en aankope van kurio.
Bewaringsheffing – Onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing:
01 Desember 2023 - 30 Junie 2024: R385.00 per persoon per nag.
01 Julie 2024 – 30 April 2025: R425.00 per persoon per nag.
Kinders van 16 jaar en ouer word toegelaat by Babohi Qwabi Privaat Wildreservaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen rook word binnenshuis toegelaat nie.
Die hek sluit daagliks om 18:00; Spesiale reëlings moet getref word indien u later in die aand aankom.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Groothoek, Babohi Qwabi Private Game Reserve, Rankin's Pass, 0480, Limpopo
Sien kaart- 48 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang