Backworth House
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D248 Country-weg, Eston, Richmond, 3780, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 13
- Vanaf R3 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Backworth House is in die skilderagtige dorpie Richmond geleë en is 'n historiese plaas wat verblyf met ontbyt en aandete bied. Dié luukse gastehuis spog met 'n manjifieke uitsig oor die goed versorgde tuin en lowerryke omgewing, en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n privaat wegbreek.
Verblyf word in 5 pragtige kamers met en suite-badkamers met storte gebied. Elke kamer het 'n gemaklike bad, sagte duvet, skoon linne en 'n privaat ingang. Daar is ook ekstra geriewe soos haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe, TV's met DStv en tuin-uitsigte.
Backworth House is die perfekte plek vir spesiale geleenthede, funksies en klein konferensies. Die welige tuine bied die ideale omgewing vir ontspan en gaste kan ook die gemeenskaplike swembad en tennisbaan gebruik. Vir diegene wat die area wil verken, is daar wildlodges wat wildritte en spageriewe bied lekker naby. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Wildritte
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- D248 Country-weg, Eston, Richmond, 3780, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D248 Country-weg, Eston, Richmond, 3780, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 13