Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Badgemore Villa

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R690 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Buffalo-suite
Slegs die kamer.
Rhino-suite
Slegs die kamer.
Zebra-suite
Slegs die kamer.
Huisreëls

Gaste moet bewys van identifikasie lewer vir elke gas wat in die villa bly wanneer daar ingeklok word.
Slegs gaste wat bespreek het sal toegang tot die eiendom hê, geen besoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Rook is verbode op die perseel.
Geen harde musiek word op die eiendom toegelaat nie.
Hou asb. geraasvlakke tot ’n minimum, om ander gaste wat ook op die eiendom woon te respekteer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badgemore-keeromstraat 4, Nova Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23c368f818c1cfd887ac5548b55c89bded2e1d132941acd338a67cb0488295021fafd4feb12c271b87eb58cea9b8778d45ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 4 Badgemore Close Nova Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.041653559502 18.430556218455
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem