4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Milner Street, Umkomaas, 4147, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Baggies Inn bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel. Die woonstel is apart van die huis en bied 'n uitsig oor die eerste putjie van die Umkomaas-gholfbaan en is 500 m vanaf die klubhuis en 800 m vanaf die strand.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek. In die geval van kragonderbrekings is daar 'n kragopwekker.
Aktiwiteite in die area sluit diepseeduik by Aliwal Shoal, gholf, visvang en rolbal in. Hierdie verblyf is 4 km vanaf East Coast Brewing Company sou gaste 'n toer wil doen. Umkomaas het ook restaurante, 'n kruidenierswinkel, wegneemetes, mediese sentrum, biblioteek, 'n drankwinkel en vulstasies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Milner Street, Umkomaas, 4147, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Baggies Inn het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Milner Street, Umkomaas, 4147, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang