LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bahari Sands Umdloti Resort 802 | LekkeSlaap
+19

Bahari Sands Umdloti Resort 802

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suid-Kusweg, Umdloti Oord, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Bahari Sands Umdloti Resort 802 bied selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in die Umdloti Oord-kompleks op Umdloti se strandfront. Die kompleks is reg oorkant die pad van die strand en is naby restaurante in die area. Die woonstel spog ook met 'n lieflike see-uitsig.

Die woonstel het 'n koninggrootte-bed in die oopplan-leefarea waar mens die sonsopkoms vanuit die bed kan geniet. Die klein slaapkamer het 2 enkeldagbeddens en die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4. Die leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels en 'n lieflike uitsig. Die woonstel het ook 'n TV met Netflix en onbeperkte WiFi.

Die verblyf is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Ontbyt en pendeldienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens. Die eenheid word bereik via 4 stelle trappe, maar die uitsig maak dit die moeite werd. Die eenheid is 10,3 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Bahari Sands Umdloti Resort 802 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Slaapsaalbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xSlaapsaalbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Bahari Sands Umdloti Resort 802
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Suid-Kusweg, Umdloti Oord, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bahari Sands Umdloti Resort 802 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suid-Kusweg, Umdloti Oord, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA584114c0f85e083ce01fd9c380985db0d25d2978ec65df1489289dab76249fe05122fa34526746685a8ba898e49f2daed700?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 4 persone) 1 5 1 5 South Beach Road Umdloti Resort 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.671132644166 31.116947635582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!