Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bains Game Lodge A10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R64, Bains Game Lodge A10, Bloemfontein, 9301 , Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bains Game Lodge A10 is 'n gerieflike semi-selfsorgwoonstel vir 2 in Bloemfontein.

Die oopplan-woonstel op die grondverdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel het lugversorging, 'n TV, WiFi en 'n lessenaar.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad by die lodge.

Bloemfontein bied aktiwiteite soos wandelroetes, rekspring, sterrekyk by die Boyden-sterrewag en verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin Wildreservaat en die Hamilton Park besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Bains Game Lodge A10 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Bains Game Lodge A10
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Langs die R64, Bains Game Lodge A10, Bloemfontein, 9301 , Vrystaat
  • Gaste dink Bains Game Lodge A10 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R64, Bains Game Lodge A10, Bloemfontein, 9301 , Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c8ad7c1c55acd6adacb335f463d40cd298b4b5b7fd86edd018a70403bd6288433d8d6542b3015abe8bcfe0238e617bbf447?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Off the R64 Bains Game Lodge A10 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -29.076751453352 26.151081232541