Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baja Plaas

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baja Plaas, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Baja Plaas bied gehalteverblyf op 'n wildplaas naby Bela-Bela aan 'n gesin of 'n groep vriende. Die plaas is ongeveer 130 km vanaf Pretoria wat dit die ideale wegbreekbestemming maak.

Die verblyf word in 3 eenhede gebied naamlik, Plaashuis, Opstal en Boskamp.

Sekere van die eenhede is troeteldiervriendelik en bied altesaam slaapplek aan 30 gaste. Daar is ook konferensiegeriewe met plek vir 50 mense. Die funksie-lokaal het 'n rolstoel-oprit en verskaf geriewe vir konferensies, troues, partytjies en familie-byeenkomste. Daar is 'n groot selfsorg-kombuis, binne- en buitebraai-areas en 'n boma met 'n selfsorgkroeg.

Die verblyf bied wildkyk-geleenthede waar gaste langs 'n vuurtjie die wild kan dophou.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Baja Plaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 4

Ligging

  • Baja Plaas, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Baja Plaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baja Plaas, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb85e2a412a6a5f3457bcb6d4fa3d7e36c7e0612861ad7ae51a0387ad2780b1de72119bde77d56bf0f4f6d7e6adb910bc65b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 Baja Plaas Droogekloof 0480 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.850338429259 28.10432772265
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem