Beskrywing
Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n leerbank, moderne eetkamerstel, lugversorging en DStv (volledige pakket met Explora) op 'n HD Plasmaskerm-TV. Die kombuis is volledig toegerus met die nuutste en beste toerusting. Daar is 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Albei kamers het ingeboude kaste, 'n spieëltafel, matte, gordyne wat die son uitblokkeer en lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n kluis vir jou besittings. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n gedeelde badkamer met 'n instapstort, bad, wasbak en toilet. Elke eenheid het 'n braai, gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek vir 2 motors. Kom geniet ons professionele diens en 'n bakgat-ervaring.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Gratis WiFi. DStv Explora met volledige pakket.
Belasting en Ekstras
Bakgat Blyplek kan nie verantwoordelik gehou word vir slegte weer, kragonderbrekings of enige ander faktore buite ons beheer nie. Ons het 'n kragopwekker vir noodsituasies of vir tye van beurtkrag. Daar word verlang dat gaste die nodige reis- en persoonlike versekering uitneem om enige onvoorsiene gebeurlikheid te dek. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Kinders van 0 - 6 bly gratis en kinders van 7 - 18 betaal die volwasse tarief. Ontbytkoepons by 'n nabygeleë restaurant is beskikbaar en kan met aankoms gekoop word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n leerbank, moderne eetkamerstel, lugversorging en DStv (volledige pakket met Explora) op 'n HD Plasma-TV. Die kombuis is volledig toegerus met die nuutste en beste toerusting. Daar is 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Albei kamers het ingeboude kaste, 'n spieëltafel, matte, gordyne wat die son blokkeer en lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n kluis vir jou besittings. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n gedeelde badkamer met 'n instapstort, bad, wasbak en toilet. Elke eenheid het 'n braai buite, gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek vir 2 motors. Kom geniet die professionele diens en die bakgat-ervaring wat ons akkommodasie jou sal bied.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Gratis WiFi. DStv Explora met volledige pakket.
Belasting en Ekstras
Bakgat Blyplek kan nie verantwoordelik gehou word vir slegte weer, kragonderbrekings of enige ander faktore buite ons beheer nie. Ons het 'n kragopwekker vir noodsituasies of vir tye van beurtkrag. Daar word verlang dat gaste die nodige reis- en persoonlike versekering uitneem om enige onvoorsiene gebeurlikheid te dek. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Kinders van 0 - 6 bly gratis en kinders van 7 - 18 betaal die volwasse tarief. Ontbytkoepons by 'n nabygeleë restaurant is beskikbaar en kan met aankoms gekoop word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: New-straat 7A en 7B, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom