LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bakinumpelis | LekkeSlaap
+18

Bakinumpelis

5 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sporriestraat 1, Nuwerus, 8201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bakinumpelis is in Nuwerus in Namakwaland. Dit is net langs die N7 tussen Kaapstad en Namibië.

Dié Karooplaas-woning bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 kamers wat elk elegant opgemaak is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Daar is 'n restaurant op die perseel wat 'n verskeidenheid tradisionele disse op versoek kan maak. 'n Beskutte braai is op aanvraag beskikbaar. Bykosse is op versoek beskikbaar. 'n klein maar goed toegeruste salon vir basiese bederfies is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Bakinumpelis
Netheid
4.2/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Sporriestraat 1, Nuwerus, 8201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bakinumpelis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nuwerus Wes-Kaap
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sporriestraat 1, Nuwerus, 8201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ36xQAnZlqu8lzofxFZC7J1SkEW42Vr4bSEuFq6ZE4OJV2SIRl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 1 Sporrie Street Nuwerus 8201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.149270605813 18.361209737354
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!