Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bakubung Bush Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 51

Jaar gelys 15

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Bakubung Bush Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Mechiel V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mechiel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professionele diens en 'n baie goeie ervaring.

Personeel het baie moeite gedoen om ons 35ste huweliksherdenking baie spesiaal te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana S

Ongelooflik lekker.

Ons het die verblyf by Bakubung Bush Lodge geniet. Vriendelike personeel. Die etes was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, gasvryheid tops, pragtige natuurskoon.

Ons is vreeslik bederf: van die sjampanje en roosblare vir ons huweliksherdenking tot die wildritte met professionele gidse. Menu met groot en wye verskeidenheid en super vriendelike, behulpsame werkers. Wat 'n heerlike wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 375
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R5 375
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R5 375
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 308 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakubung Bush Lodge, Pilanesberg Nasionale Park, Pilanesberg, 0316, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1494af12943ec8369d2deb8ab26b4ec35fee9385887a2f529da64a218ca61bdae4c1fac82065395e9c547d1e83ef664eb57a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 375 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Bakubung Bush Lodge Pilanesberg National Park 0316 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.346274 27.0546129
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem