Baleia Azul 15
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die swembad by hierdie huis het geen veiligheidskenmerke nie. Gebruik van die swembad en die gepaardgaande geriewe en fasiliteite is streng op u eie risiko.
Indien die eiendom deur 'n groep jongmense bespreek word, let asseblief daarop dat geen gaste onder die ouderdom van 25 toegelaat word sonder ouerlike of volwasse toesig nie.
Wat om te bring: Toiletpapier, strandhanddoeke, kos, vloeibare verversings, ys, muskietafweermiddel, sonskerm en seep of persoonlike lotions.
Personeelfooitjie: Alhoewel daar geen verpligte personeelfooitjie is nie, word 'n fooitjie altyd waardeer.
Terugbetaalbare Breekskadedeposito: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3 000 is betaalbaar een maand voor aankoms en sal binne 14 dae na vertrek terugbetaal word.
Vroeë en Laat Inklok/Uitklok: Laat uitklok is slegs op aanvraag beskikbaar, as gevolg van inkomende besprekings op die dag van u vertrek. Indien die huis beskikbaar is, sal 'n ekstra koste van R1 500 van u terugbetaalbare breekskadedeposito afgetrek word. Uitklok moet nie later as 15:00 wees nie.
Geen troeteldiere word by enige van die huise toegelaat nie. Harde musiek, partytjies en funksies word nie toegelaat nie. Alle gaste moet die reëls van die landgoed waarin hulle bly, nakom. Absoluut geen geraas word tussen 22:00 en 06:00 toegelaat nie. Versuim om te voldoen, sal 'n waarskuwing tot gevolg hê. Indien die probleem weer na 'n waarskuwing voorkom, sal die volle breekskadedeposito verbeur word. Voortgesette versuim om te voldoen, kan daartoe lei dat gaste gevra word om die eiendom onmiddellik te ontruim, met geen terugbetaling vir enige ongebruikte nagte nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ponta Mamoli, Mozambique, Maputo Province
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang