LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Baleia de Hermanus | LekkeSlaap
+14

Baleia de Hermanus

Lodge
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Main Pad, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 130 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ons deel graag ons genotvolle verblyf in Hermanus met jou.

Kom haal diep asem in ons stil en ontspanne atmosfeer. Jy is binne loopafstand (300 meter) van die sakekern, kroeë en restaurante met veilige parkering en minder as 10 minute te voet vanaf die ou hawe. Hier kan jy kyk hoe walvisse in die water baljaar. Verskeie gholfbane is ook nabygeleë.

Vir 'n onvergeetlike ondervinding, bied ons die volgende met persoonlike aandag:

*'n Volle Engelse ontbyt.
* Ruim en elegante en suite-suites.
* Afsonderlike ingang wat op die swembad uitloop.
* 'n Ten volle toegeruste gesinskamer.
* Elke kamer met en suite-badkamer en stort.
* Privaat ingange na elke kamer.
* Ondervloerse verhitting.
* Dakwaaiers.
* Swembadterras.
* Swembad met anti-allergiese natuurlike waterstelsel.
* Gesellige volledige kroeg met lugvaarttema.
* Veilige parkeerplekke.

Inkloktyd is tussen 14:00 en 18:00. Laat aankomelinge moet asseblief bel om 'n heksleutel te reël. Uitkloktyd is 10:00.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Pools
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Baleia de Hermanus
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 57 Main Pad, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baleia de Hermanus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 130
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 130
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Main Pad, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczNGIwOWFhLWZiNTItNGY0MC04NjM3LTFhOTU1OTMwN2JmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 130  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 57 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.419026860686 19.235547780991
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!