LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Baleia de Hermanus | LekkeSlaap
+14

Baleia de Hermanus

Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Baleia de Hermanus
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Erika W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika W
Gesin met tieners

We really enjoyed our stay wish it could be longer. Will definitely go again.

Very friendly hostess and host. Attention to detail in rooms and dining area commendable. Everything you need and more. Cosy and relaxing just what was needed. Thank you.

Yolande A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies! Eienaar baie behulpsaam en vriendelik.

Baleia de Hermanus is goed geleë vir die wat graag daarvan hou om te stap na waar hulle wil wees. Vir die wat graag langs die swembad wil ontspan vir die dag is dit lekker en baie rustig.

Alta V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Enkelreisiger

Fantasties.

Mense baie behulpsaam. vriendelik en opreg. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Charlotte D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Dankie, dit was regtig baie lekker en goed.

Salome V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Saam met vriende

Excellent accommodation.

Value for money. Very friendly and helpful. Location very good.

Baleia de Hermanus's terugvoer

Great thank you so much for your feedback. We look forward to seeing you again

Baleia de Hermanus
Helga W - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga W
Saam met vriende

Sal aanbeveel.

Hulle is baie vriendelik en mens voel tuis.

Baleia de Hermanus's terugvoer

Thank you so much, we hope to see you soon.

Baleia de Hermanus
Michelle D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks!

Wat 'n asemrowende gastehuis! Ons is ge-wow van die oomblik wat ons daar ingestap het: lieflike swembad, kamers was silwerskoon en die dekor was modern. Ontbyt is amazing! Die eienaars is so vriendelik. Van julle voorkoms tot die aandag aan die klein details maak julle strate beter as die res! Ons sal definitief terugkom!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Luxurious!

What a stunning guest house! We were wowed from the moment we walked in: lovely pool, the rooms were spotless and decorations are modern. Breakfast is amazing! And the owners are so friendly. Everything from the presentation to the way you see to the finer details sets you guys apart from the rest! We'll definitely be back!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Baleia de Hermanus's terugvoer

Dear Michelle,

Thank you for your kind words. We look forward to seeing you in the future.

Regards,
Janka and Candy.

Baleia de Hermanus
Paul O - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money and very clean with friendly hosts.

Daily breakfast was very nice, cooked or cold breakfasts. Spacious rooms.

Baleia de Hermanus's terugvoer

Dear Paul,

Thank you so much, we hope to see you soon.

Baleia de Hermanus
Sylvia M - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Netjiese, aangename, vriendelike en gasvrye verblyf.

Lionel L - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gasvry ...

Baie dankie dat julle ons op alle maniere kon akkomodeer. Ek en my vrou het baie lekker gerus!

Baleia de Hermanus's terugvoer

Dear Lionel,

Thank you so much, we hope to see you soon.

Baleia de Hermanus
Estelle H - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Gastehuis se personeel is bedagsaam, kamers is skoon en goed uitgesit. Sal die gastehuis aanbeveel!

Ina B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina B
Saam met vriende

Gasvry en baie hulpvaardig.

Veilig en loop afstand van die meeste restaurante en sentrale besighede.

Mariana D - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D
Besigheidsreis

Vriendelike ontvangs en 'n netjiese en gerieflike kamer met alles wat jy nodig het, insluitend gratis WiFi.

Baleia de Hermanus is 'n gerieflike bestemming vir enige iemand wat akkommodasie teen 'n baie billike prys soek.

Baleia de Hermanus's terugvoer

Dear Mariana,

Thank you so much, we hope to see you soon.

Baleia de Hermanus
Maria V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Dit was heerlik.

Sien die sterre hieronder.

Dries S - Jan 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Higkly recommended

Enjoyed stay. Good service. Would definately recommend it to friends and family.

Baleia de Hermanus's terugvoer

Thank you so much, we hope to see you soon.

Baleia de Hermanus
Vanaf R1 130
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 130
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 130
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Main Pad, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczNGIwOWFhLWZiNTItNGY0MC04NjM3LTFhOTU1OTMwN2JmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 130  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 57 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.419026860686 19.235547780991
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!