LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bali Hai 202 | LekkeSlaap
+14

Bali Hai 202

5 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jun 2020 tot 21 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordkusweg 37 , Westbrook, Ballito, 4400, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 475 R1 180 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bali Hai 202 is 'n selfsorgwoonstel oorkant die strand in Westbrook. Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang en duik in. Dolfyne en walvisse maak ook gereeld hul verskyning.

Dit is op die tweede verdieping geleë en daar is 'n hysbak. Die woonstel het 3 slaapkamers met 2 badkamers en daar is lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad en 'n stort in die woonstel. Geen handdoeke word voorsien nie.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Wasgeriewe sluit 'n wasmasjien in. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV met 'n DStv (Compact Plus).

Daar is skoonmaakdienste vir 1 uur vanaf Maandae tot Saterdae, behalwe op openbare vakansiedae. Dit sluit beddens opmaak, badkamers skoonmaak, braai skoonmaak en vloer mop in. Dit sluit nie skottelgoedwas in nie.

Skuifdeure lei van die sitkamer na die onderdakbalkon wat lieflike uitsigte oor die see en die swembad in die kompleks bied. Die kompleks het 'n restaurant op die perseel.

Neem asb. kennis dat daar 'n streng beleid is teen geraas na 22:00. Indien hierdie reël oortree word, sal boetes gehef word en moontlike uitsetting kan plaasvind.

Slaapplek

’n Bespreking by Bali Hai 202 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Bali Hai 202
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Noordkusweg 37 , Westbrook, Ballito, 4400, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bali Hai 202 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
was R1 475
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 6)
was R1 475
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordkusweg 37 , Westbrook, Ballito, 4400, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwNzNmYmM0LWQ3NzQtNDJlMi1iZGI4LWM3NTJkNDcyYWY3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 475, nou Vanaf R1 180  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 37 North Beach Road Westbrook 4400 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.588858 31.172212
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!