LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bali Hai 601 | LekkeSlaap
+16

Bali Hai 601

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jun 2020 tot 21 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordkusweg 37, Westbrook, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 945 R1 653 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bali Hai 601 is 'n volledig gemeubileerde woonstel wat verblyf in 'n kompleks met 'n see-uitsig in die dorp Westbrook bied. Die skilderagtige dorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne see-wegbreek en spog met 'n lang strand.

Hierdie woonstel op die sesde verdieping het lugversorging, bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers en het 'n balkon met 'n lieflike see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede en derde slaapkamers. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n gastetoilet beskikbaar. 'n Kampbedjie kan op versoek voorsien word.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n toonbank met stoele. Die oopplan-leefarea bied 'n TV met volledige DStv, en dit lei na 'n onderdak-balkon.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 'n hysbak, 'n gedeelde braai-area en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Bali Hai 601 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 1 resensie vir Bali Hai 601
Netheid
5.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Noordkusweg 37, Westbrook, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
was R1 945
Vanaf R1 653
per nag (plek vir 6)
was R1 945
Vanaf R1 653
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordkusweg 37, Westbrook, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bzDERMeR6oH7BgNPZG4R1V7Vu9sbdJH46zTLXFIh9upFM4acD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 945, nou Vanaf R1 653  per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 37 North Beach Road Westbrook 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.588858 31.172212
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!