Bali Hai House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hythe-weg, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 465 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bali Hai House is ’n selfsorghuis in Ramsgate.
Hierdie huis bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde badkamer het ’n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is ’n wasgoedkamer met ’n wasmasjien, tuimeldroër en boksvrieskas. Die eetarea het ’n ronde etenstafel met 6 sitplekke, sowel as ’n plafonwaaier. Die sitarea het sitplekke, ’n plafonwaaier en ’n TV. Die leefarea lei na ’n stoep met ’n ingeboude braai.
Daar is ’n motorhuis en ekstra onderdakparkeerplek. Die huis is troeteldiervriendelik.
Slaapplek
’n Bespreking by Bali Hai House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 653
Jaar gelys 9
Ligging
- Hythe-weg, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hythe-weg, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom