Balie’sGat Kamp en Akkommodasie
Beskrywing
Dié houthut het slaapplek vir 2 gaste met die opsie om op versoek 'n tent op die grasperk vir kinders of 2 ekstra volwassenes op te slaan. Die eenheid het sy eie badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is vir 4 gaste toegerus en beskik oor 'n klein karavaan-yskassie wat met gas werk. Gaste word aangeraai om hul eie koelerboks saam te bring aangesien die yskassie dalk te klein mag wees om alle drankies, ens. koel te hou. Daar is nie elektrisiteit of selfoonsein nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei, en Balie's Gat Akkommodasie kan slegs met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik word. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Balie's Gat Kamp en Akkommodasie is nie toegerus met elektrisiteit nie, en selfoonontvangs is nie beskikbaar nie. Dagbesoekers word ongelukkig nie toegelaat nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R303, Op-Die-Berg, 6836, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom