Balie’sGat Kamp en Akkommodasie
40 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Klipbokkie
- Selfsorg
- Grysbokkie
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei, en Balie's Gat Akkommodasie kan slegs met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik word. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Balie's Gat Kamp en Akkommodasie is nie toegerus met elektrisiteit nie, en selfoonontvangs is nie beskikbaar nie.
Dagbesoekers word ongelukkig nie toegelaat nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R303, Op-Die-Berg, 6836, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom