Ballito Beach Studio
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 26 Marion Road Nort, Dolphin Coast, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ballito Beach Studio – Bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Ballito, KwaZulu-Natal. Ideaal vir 'n paartjie-wegbreek.
Die ateljee bied slaapplek vir twee gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n rusbank en stoele, terwyl die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware in. Die sitarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Ontspan in die tuin met 'n buite-eetarea – perfek om maaltye saam met 'n geliefde te geniet.
Veilige parkering word voorsien vir gemoedsrus gedurende u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 26 Marion Road Nort, Dolphin Coast, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Marion Road Nort, Dolphin Coast, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang