Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flip Flop Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 3, Shakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Flip Flop Inn is 'n gesinsvriendelike vakansiehuis met 'n Boheemse styl in die hartjie van Ballito, KwaZulu-Natal. Die stylvolle huis het 'n pragtige see-uitsig en bied die ideale wegbreek vir 'n familie.

Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en die woonstel het 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. In die hoofslaapkamer is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en in die badkamer is 'n stort, toilet en wasbak. In die oopplan-woonstel is 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea lei na 'n groot stoep met sitplek en 'n uitsig oor die tuin en swembad.

WiFi en veilige parkeerplek vir 2 voertuie is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan baie aantreklikhede in die omgewing geniet, insluitend die Dolfynkus se uitsonderlike strande, die Harold Johnson Nature Reserve en die Umhlali Country Club.

Slaapplek

’n Bespreking by Flip Flop Inn sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Flip Flop Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofstraat 3, Shakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Flip Flop Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 3, Shakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2a193d85e3f7b4ae5128c99b7b5ae5da38951d1032c9f52d887b2861fc70289ba52ac8609f60fb63d7cbaf69c6a7c284543?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 3 Main Road Shakas Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.512385268391 31.229428158354