Ballito Groves 724
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lee Barnes Boulevard, Ballito Groves 724, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 699 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ballito Groves 724 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ballito. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek vir 'n klein gesin, aangesien die kompleks 'n swembadarea het.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat onderdakbalkon waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembadarea wat lieflike sonstoele het waar gaste kan ontspan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 642
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Lee Barnes Boulevard, Ballito Groves 724, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Dolfynkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lee Barnes Boulevard, Ballito Groves 724, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom