Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Hills 535

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-laan 1, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ballito Hills 535 is 'n oulike selfsorgwoonstel op die Ballito Hills Estate in Shaka's Rock. Dit bied slaapplek aan 4 gaste.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad en stort. Elke slaapkamer het 'n waaier.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasser-droër, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en WiFi. Die leefarea lei na 'n privaat balkon met 'n pragtige uitsig en ingeboude braaigeriewe. Dit is die perfekte plekkie vir gaste wat hou van buite kuier.

Daar is 'n goed toegeruste gimnasium en ontspannende spa wat 'n verskeidenheid behandelings aanbied op die perseel. Daar is ook Padel-tennisbane, prentjiemooi paadjies en klimrame vir die kinders. Gaste kan afkoel in die swembad met 'n see-uitsig of 'n fliek geniet in die landgoed se moderne teater. Die landgoed spog ook met 'n restaurant op die perseel wat heerlike maaltye, nageregte en drankies aanbied. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar vir sakegeleenthede.

Slaapplek

’n Bespreking by Ballito Hills 535 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Ballito Hills 535
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Karen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 23

Resensies 7

Maande gelys 9

Ligging

  • Hill-laan 1, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ballito Hills 535 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-laan 1, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9536816b827fe13bee12124c7207249cc353d9bceb54e3906e54daf27e4853b49e54032d5c1236d048ee2b421efd28b2f0ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 Hill Lane Shaka's Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.514814213228 31.229402141665
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem