4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Hills Avenue, Ballito Hills Unit 79, Durban, 4422, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ballito Hills Eenheid 79 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Ballito Hills Lifestyle Estate en is 'n ideale opsie vir 'n kuswegbreek aangesien gaste volle toegang tot die landgoed se geriewe het en ook naby Dolphin Beach geleë is.
Hierdie lieflike woonstel bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met ruim sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure is 'n oordekte balkon met gemaklike buitesitplekke sowel as 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Ballito Hills Lifestyle Estate bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, insluitend 'n ruim swembadarea met sonstoele en 'n speelarea vir kinders, 'n gimnasium, muurbal-, padel- en tennisbane, 'n binnenshuise sokkerveld, 'n bioskoopkamer, 'n welstandspa, restaurante sowel as buitelug-skaak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 830
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 1 Hills Avenue, Ballito Hills Unit 79, Durban, 4422, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ballito Hills Unit 79 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Hills Avenue, Ballito Hills Unit 79, Durban, 4422, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang