Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Luxury Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellis Place, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ballito Luxury Villa bied selfsorgverblyf wat sentraal in Ballito geleë is. Die vakansiehuis is die ideale basis waarvandaan gaste die omgewing kan verken.

Die dubbelverdieping-villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en oopplan-leefareas. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n bababedjie, die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Die ruim kombuis is met die nodige toerusting om maaltye mee voor te berei toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele.

Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke, 'n TV en 'n speelarea vir kinders. Daar is nog 'n leefarea waar gaste kan kuier en dit het 'n kroeg en stapeldeure wat op die stoep oopmaak. Die kuierarea het gasbraaigeriewe en 'n sondek met 'n uitsig oor die swembad met 'n veiligheidsnet oor en die trampolien in die tuin.

Die huis het ook 'n buitestort, DStv, gratis WiFi, 'n kragomsetter en 'n dubbelmotorhuis met parkeerplek vir 2 voertuie.

Ballito Luxury Villa is 1,5 km vanaf die Ballito Lifestyle Centre, die strand, restaurante en winkels en sowat 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Ballito Luxury Villa sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Ballito Luxury Villa
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 6

Jaar gelys 5

Ligging

  • Ellis Place, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ballito Luxury Villa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellis Place, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6967db6e4b9bdf3ea6124a5d9409c31c0a2c2dc5cadc253ab5f859cd7612adb1280509b94551a7a1f692311576a1e42e4a86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Ellis Place Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.536933559555 31.209573629816
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem