Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Manor Beach 405

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 075 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ballito Manor Beach 405 is in 'n veilige kompleks teen die strand in Willards Beach, Ballito. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit en bied privaat strandtoegang en toegang tot die Ballito-promenade. Die kompleks bied ook maklike toegang tot al die geleenthede tydens die Ballito Pro Surf-kompetisie. Daar is 'n hysbak en kragopwekker wat elektrisiteit aan al die woonstelle voorsien.

Ballito Manor Beach 405 is 'n pragtige woonstel met lugversorging op die vierde verdieping. Dit bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n balkon met 'n see-uitsig. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die DStv het 'n gemeenskaplike skottel en alle kanale is dus nie beskikbaar nie. Die woonstel het 'n balkon met 'n see-uitsig en gasbraaigeriewe.

Addisionele geriewe sluit WiFi, 24 uur-sekuriteit, 'n dubbelmotorhuis wat toegang tot die woonstel bied en 'n gemeenskaplike swembad op die perseel in.

Slaapplek

’n Bespreking by Ballito Manor Beach 405 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 61

Maande gelys 9

Ligging

  • Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 075
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 075
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeac554af97cfa81cda1254eafe6c13833df411805465b1667e61de24a4068e81c9691063e3faa53651e2a185bac9810318e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 075 per nag (plek vir 8) 102B Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.531598317599 31.222195029259
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem