Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Manor View 206

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 756 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ballito Manor View 206 is in 'n veilige kompleks op die seefront in Willard Beach, Ballito. Die kompleks het 24 uur-sekuriteitspatrollies en bied privaat strandtoegang wat na die Ballito-promenade lei. Die kompleks bied maklike toegang tot die Ballito Pro-branderplankrykompetisie. Daar is 'n hysbak en 'n kragopwekker.

Hierdie woonstel het lugversorging en is op die tweede verdieping. Dit bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n balkon wat na die see front en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gaste moet hul eie intekenbesonderhede gebruik om stroomdienste te gebruik. Die woonstel het 'n balkon met 'n se-uitsig en 'n gasbraai.

Daar is WiFi, 2 veilige onderdakparkeerplekke en 'n gemeenskaplike swembad op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Ballito Manor View 206 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 61

Maande gelys 9

Ligging

  • Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 756
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 756
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba1076981056a96ac6ec8a8f0fd84a795b5851b288a3f5a3f383b5561109740edd7aa11155ed4d9031ba87ff31d6d066c567?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 756 per nag (plek vir 6) 102B Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.532062512723 31.222903334984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem