+27
Selfsorg in Willard's Beach

Ballito Manor View 406

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Diensfooi van R426.00 per bespreking

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Die tariewe dek linne en handdoeke, sowel as 'n standaard vertrekskoonmaakdiens. Gaste sal 'n verwlkomingspakkie met tee/koffie, bottels water, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, seep, bevogtiger, 'n swartsak en 'n skottelgoedspons.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste sal op die agtste dag van hul verblyf 'n gratis skoonmaakdiens en skoon linne ontvang. Addisionele linne- en handdoekveranderings is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Die gekwoteerde prys is vir 6 gaste.

Let asb. dat gaste nie op Kersdag of Nuwejaarsdag sal kan in- of uitklok nie.

Die verblyf is streng gesinsvriendelike vakansieverblyf en groepbesprekings vir gaste onder die ouderdom van 25 en Matric Rage-besprekings word nie toegelaat nie

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 30 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 8 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 8 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 680
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 680
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 680
per nag, vir 6 mense
Bespreek

102B Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:30
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a43f2190a7e6a5b0fda42b80f76f1f24b0f4bf272668499a1a2277014981b47b3d4d058546dfa1e94f3e3a99b65605baf48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 680 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 102B Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:30 -29.531914320353 31.22251441468
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang