20% af Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 20 Mrt 2020 tot 31 Mrt 2020.
Margate Akkommodasie by Balooga Unit C | LekkeSlaap
+8
+8

Balooga Unit C

8 resensies
Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R860 R688 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan 125, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Balooga kyk uit oor 'n beskutte baai en is net 'n paar minute van Margate se hoofstrand af. Dié eenheid het 'n asemrowende uitsig oor die oseaan. Die hoofslaapkamer en die sitkamer lei na die ruim balkon sodat besoekers lekker buite kan kuier.

Hierdie eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die ander twee slaapkamers deel die tweede badkamer. Die kombuis is toegerus met alles wat jy benodig vir selfsorg. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n plafonwaaier en 'n TV met DStv-koppelpunt, so gaste kan hul eie DStv-dekodeerders en -slimkaarte saambring. 'n Gasbraai is op die balkon beskikbaar vir gaste wat buite wil kuier.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en bied maklike toegang tot die strand en rotspoele. Margate se bekende visvang-pier is net om die hoek en die kompleks is ook lekker naby verskeie geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Balooga Unit C sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Balooga Unit C
Netheid
4.6/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Marienerylaan 125, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Balooga Unit C het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R860
Vanaf R688
per nag (plek vir 8)
was R860
Vanaf R688
per nag (plek vir 8)
was R860
Vanaf R688
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan 125, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2YjEwMGNhLTdlNjItNDM1NC1iYzJhLWM3NzFhODg2ODIxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R860, nou Vanaf R688  per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 125 Marine Drive Balooga Bay 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -30.867664410554 30.368970930576
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za