by Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation | LekkeSlaap
+26

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groot Nysloog, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bambelela is 20 km buite Bela-Bela, 'n area wat bekend is vir warmwaterbronne, wild, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede, soos die gewilde vakansie-oord in die Waterbergstreek van Limpopo.

Verblyf beskik oor 3 eenhede - die Ho Thabela-kamer, die Jabula-kamer en die Shibula-kamer.

Die Ho Thabela-chalet bied slaapplek aan 8 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbeddens en 'n slaapbank en dit deel 'n badkamer met 'n ekstra toilet en wasbak onder. Die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens.

Die Jabula-chalet bied slaapplek aan 2 volwasses en 2 kinders en het 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die badkamer is onder en dit het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die Shibula-kamer bied slaapplek aan 4 of 5 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Daar is ook 'n waaier, kaggel, kluis, toiletware, ten volle toegeruste kombuis, sitarea, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Daar is 'n stoep en die eenheid het 'n privaat ingang.

Daar is 'n swembad, veilige parkeerplek en 'n braai-area op die perseel. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Gaste is welkom om op die perseel voëlkyk, begeleide wandelings, swen, wildkyk en bergfietsroetes te geniet.

'n Skoonmaakdiens is een keer per dag beskikbaar. Handdoeke word op versoek vervang of anders elke derde dag. Die beddegoed word op versoek of anders elke vyfde dag vervang.

Aktiwiteite in die omgewing sluit 'n krokodilplaas, Zipline, Adventures with Elephants, 'n Cheetah-ervaring en Zebula vir wildritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 58 resensies vir Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Groot Nysloog, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groot Nysloog, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAng2vRzsLbWeL7BDCS6NA0vLmIYNJ82N8lTd8KPAzQhNTmXGcKc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Groot Nysloog Bela Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -24.773973912947 28.284001350403
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem