Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Rates are displayed on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Partytjies, geleenthede en harde musiek word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie binne die oord toegelaat nie.
Gaste word gevra nie die apies te voer nie.
Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Gaste moet die Beheerliggaamreëls nakom en respek en bedagsaam teenoor bure wees.
Stiltetye is tussen 22:00 en 07:00. Let asb. dat die eenheid selfsorg is, en die instandhouding van sy netheid is die verantwoordelikheid van die gaste.
Skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar. (Geen wasgoed ingesluit by skoonmaakdienste nie.)
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Toucan Road, Banana Beach Club - Unit C10, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang