Bananien Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 40 % af

Kry 40% af vir verblyf voor 31 Augustus 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Bananien Lodge Sabie is die poort na die Krugerwildtuin.

Bananien Lodge is die beste keuse vir selfsorgverblyf naby Sabie, want ons is net 7 km van die dorp af. Ons is sentraal tot die Panorama-roete vir Afrika-safari's in die Krugerwildtuin en moet beslis jou eerste stop wees as Suid-Afrika wil sien en ervaar.

Jou gasheer en gasvrou, Pieter en Maggie, eienaars van Bananien Lodge Sabie, heet jou welkom by hulle unieke verblyf. 'n Onvergeetlike vakansie in dié selfsorg-akkommodasie met sy ongekunstelde grasdak-houthutte en die selfsorg-gastehuis met 2 verdiepings is die mees bekostigbare selfsorg-akkommodasie wat Sabie bied.

Let asseblief daarop dat ons tariewe vir die selfsorg-gastehuis per eenheid met slaapplek vir 4 tot 8 gaste gehef word. Tariewe vir die houthuisies en rondawel is vir 2 tot 4 gaste wat deel.

TOERE: Krugerwildtuin en Panorama-roete
Bananien Lodge is in die skilderagtige en inheemse bos en naby 'n waterval geleë. Ons het gemak en die natuurlike omgewing gekombineer om 'n rustige toevlugsoord in 'n malaria-vrye gebied te skep.
Hoekom self bestuur? Bespreek pakkette vir verblyf en toere rondom Sabie, soos die Bedreigde Wild-toere, Panorama-roete en die Krugerwildtuin.
Ons gids is geakkrediteer deur THETA (Tourism, Hospitality Education and Training Authority) en 'n geregistreerde toergids en sal elke toergroep vergesel.

Ons gids is hoogs gekwalifiseerd en ervare in die leiding én bestuur van toere en het 'n relevante PDP (Public Driver's Permit). Ons het ook aanspreeklikheidsversekering.

Alle reise sal plaasvind in 'n gesertifiseerde, luukse Kombi met lugversorging en sitplek vir 8. Die nagritte is in 'n Krugerwildtuin-voertuig en jou gids sal 'n veldwagter wees.

Pendeldienste kan gereël word van 'n hotel, lodge of gastehuise in die Sabie/Hazyview-omgewing.

Krugerwildtuin:

Kom saam met ons op ons toere na die wêreldbekende Krugerwildtuin, ongekend in sy verskeidenheid van wild. ID-dokumente/paspoorte word vereis vir toelating tot die Krugerwildtuin.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bananien Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R920 R552 per nag (plek vir 4)

Kry 40% af vir verblyf voor 31 Augustus 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]