Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bancroft B&B

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Bancroft B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Melinda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda V
Gesin met tieners

Comfortable, pleasant and enjoyable.

We enjoyed staying at Bancroft B&B. Our host Tina was very friendly, accommodating and nothing was too much effort for her. She made us feel at home and assisted us in every way to make our stay as comfortable as possible. We could not stay for breakfast, but Tina packed us a lovely 'breakfast on the go'. We will return to Bancroft B&B for yet another stay should we ever be in the Hilton area again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bancroft B&B se terugvoer

Hi Melinda!
Thank you so much for such a lovely review. It was so nice to have you all here. Thank you for your support. It was really great to meet you. I hope to see you very soon. Take care. Tina

Bancroft B&B
Corinne C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corinne C
Gesin met klein kinders

Rerig.

Baie lekker gebly. Die gasvrou was baie gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bancroft B&B se terugvoer

Corinne! Thank you for being such lovely guests, and thank you for such a sweet review. Hope to see you again very soon. Kindest regards, Tina

Bancroft B&B
Douwlina N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douwlina N
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Goeie diens en lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bancroft B&B se terugvoer

Hi Douwlina,

Thank you for your lovely review. It was a pleasure having you stay. You were lovely guests and your children are very sweet. You were kind and considerate guests and I do hope to see you again one day.

Kind regards, Tina.

Bancroft B&B
Leila M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leila M
Gesin met tieners

Perfect overnight stopover.

Tina was a great hostess and very friendly. Made us feel right at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bancroft B&B se terugvoer

Dear Leila,
Thank you so much for your lovely review.
It was a pleasure having you stay.
Kindest regards, Tina Wagener.

Bancroft B&B
Tina B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina B
Gesin met tieners

Aangename oornagverblyf.

Aangename, netjiese verblyf, ontbyt kon beter gewees het met sap vir kinders en dalk vars brood, maar oor die algemeen was alles aanvaarbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bancroft B&B se terugvoer

Many thanks.
Kind regards, Tina.

Bancroft B&B
Linda V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V
Besigheidsreis

Spotless accommodation in beautiful garden.

The owner went of her way to make me feel welcome. The accommodation was roomy and spotless. Breakfast was delicious. Privacy is a bit of an issue, as there is foot traffic in front of the room's windows, and the television's sound system needs fixing, but that is nit-picking. A lovely stay for anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bancroft B&B se terugvoer

Hello Linda

Thank you for a lovely review.
Kindest regards Tina

Bancroft B&B
Karlin G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet place neat and tidy.

Tina is the best hostess one could ever ask for. Thank you for taking us into your home. The guesthouse is beautifully furnished with ample space in the rooms. Its only the parking space that lacks a bit, and it needs quite maneuvrering to fit in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bancroft B&B se terugvoer

Dear Karlin

Thank you so much for such a lovely review. it was so lovely to have you both here and especially to meet Varkie. What a cutie pie! I've never had a hedgehog stay here before!
You were wonderful friendly guests and a pleasure to host.
I do hope to see you again.
All the best in October.

Kindest regards Tina

Bancroft B&B
Louis W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en veilig.

Huis is baie mooi. Tina het uit haar pad gegaan om dit vir ons aangenaam te maak. Baie stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bancroft B&B se terugvoer

Oh so many thanks for such a nice review. I was so pleased to meet you and it was a pleasure to have you stay. I look forward to seeing you both again. I hope you enjoyed the avos?!
Kindest regards,
Tina

Bancroft B&B
Andries V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely quiet place. Attention to detail was noticed.

We enjoyed our stay. Breakfast was divine. Host was friendly and kind. Will stay over any day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bancroft B&B se terugvoer

Many thanks for such a lovely review.

I look forward to your next visit.
Kindest regards,
Tina

Bancroft B&B
Ina B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike verwelkoming, so tuis soos by jou eie huis.

Regtig 'n fantastiese plek wat ons 'n huisgevoel gegee het. Skoon, pragtig, lekker persoonlike aandag en Tina 'n fantastiese gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bancroft B&B se terugvoer

Hello Ina,

What a wonderful review. It was more than a pleasure to have you both here and I thoroughly enjoyed it too. It was lovely chatting with you both about the garden and sharing things. I do hope you return soon. Remember you promised to bring some clippings, I will hold you to that.

Till then stay well and thank you so much.
All the best, Tina.

Bancroft B&B
Helga S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga S
Besigheidsreis

Warm verwelkoming, vriendelik en behulpsaam!

Sal beslis weer daar stop. En kan die verblyf aanbeveel. Alles was perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bancroft B&B se terugvoer

My dear Helga,
Many thanks for taking the time to write such a lovely review.
It was really, really nice to have you stay here at Bancroft and have the opportunity of meeting you.
I hope it's the first of many visits.
Kindest regards, Tina.

Bancroft B&B
Jan V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Enkelreisiger

Awesome plek, awesome gasvrou.

Eienaar, Tina is 'n awesome gasvrou en doen alles moontlik om jou verblyf gemaklik en aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bancroft B&B se terugvoer

Thank you so much, Albert, for such a kind review.

Kindest regards,
Tina Wagener

Bancroft B&B
Albert O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, skoon en netjies.

Ons het net een aand oorgeslaap, maar dit was regtig baie lekker. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Ons kamer was skoon en netjies, beddens slaap lekker. Die ontbyt en koffie was net so lekker. Die plek oor die algemeen is baie mooi, skoon en netjies. Ek kon nie fout vind nie. Sal Bancroft B&B definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Gesin met klein kinders

Very neat and hospitable.

Thanks Tina, we enjoyed staying at your place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bancroft B&B se terugvoer

Thank you Andre. It was such a pleasure to have you here. You have such a sweet little family. You girls are too lovely for words. I look forward to seeing you again on your next big road trip.
Thank you for your support.
Kindest regards Tina

Bancroft B&B
Frans R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frans R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bancroft B&B se terugvoer

Dankie Frans, Sien jou weer.

Bancroft B&B
Stefan B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Saam met vriende

Did enjoy it.

The owner is very friendly and helpful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het dit geniet.

Die eienaar is vriendelik en behulpsaam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bancroft B&B se terugvoer

Thank you Stefan.

It was great to meet you and have you stay here.

Kindest regards,
Tina

Bancroft B&B
Pieter F - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F
Saam met vriende

So tuis soos by jou eie huis!

Tina is 'n merkwaardige gasvrou. Mens voel asof jy by ou vriende tuisgaan. Binne 'n japtrap was alles uitgesorteer en kon ons net rustig ontspan. Die kamers en huis is baie netjies en gerieflik. Die ontbyt laat jou voel asof jy in 'n hotel tuis is. 5-ster-gehalte. Sal Bancroft enige tyd aanbeveel. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bancroft B&B se terugvoer

Thank you very much Pieter. Very kind words! We really enjoyed having you stay and I hope you will return very soon.
Kindest regards,
Tina

Bancroft B&B
Roshan N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roshan N

Bancroft B&B is the most amazing home from home experience.

The host of Bancroft's B&B was most welcoming. Our stay was so relaxing and peaceful. It was like staying in a five star hotel. Just awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bancroft B&B se terugvoer

Dear Roshan,

Many thanks for your wonderful review! It was wonderful to have you all here and share great stories at breakfast! You guys were also kind and very considerate as guests. I really hope to see you back again very soon.
Kindest regards Tina

Bancroft B&B
Anton L - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs en behulpsaamheid oophartig en bo verwagting.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bancroft B&B se terugvoer

Dear Anton,

Many thanks for taking the time to write such a nice review. It was indeed a pleasure to be your host. I am sorry for my late reply. I did not know this was here.

I do hope to see you again soon.

Kindest regards Tina Wagener

Bancroft B&B
Koos D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos D
Enkelreisiger

Fantastiese diens!

Bancroft is geleë in die heuwels Noord-Wes van Pietermaritzburg. Die gebou is pragtig, die kamers silwerskoon en die atmosfeer laat jou soos 'n ware VIP voel. Baie dankie Tina!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bancroft B&B se terugvoer

Dear Koos,

Thanks you for taking the time to write such a lovely review. Much appreciated.
I hope to see you soon!

Kindest regards Tina

Bancroft B&B
Elma M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma M

Tina was baie vriendelik en behulpsaam.

Dit was so lekker om elke oggend aan die ontbyt tafel te sit en die voëltjies dop te hou wat kom eet. Bancroft is in 'n baie rustige omgewing. Ek en my dogter het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Howick-weg 247, Hilton, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fa3facb9d0d2556d9d13675be53e94c931592f7e245ad21b2cf18a8cc2990ea8f651a596fbc54377d068f949d4783e6f20e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 247 Old Howick Rd Hilton 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.570311111111 30.314572222222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem