LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bankenveld House Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+10

Bankenveld House Bed and Breakfast

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Michaelstraat 5, Chancliff, Krugersdorp, 1751, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bankenveld House Bed and Breakfast is aan die rand van Krugersdorp geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagstop op pad na verskeie bestemmings.

Verblyf by Bankenveld House Bed and Breakfast bestaan uit 4 kamers wat elkeen uniek ingerig is. Dié kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en verhitte handdoekrelings.

Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n lessenaar, muurproppe, 'n haardroër, internasionale aansluitproppe, 'n yskassie en 'n kluis vir waardevolle items. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir gaste se motors.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir Bankenveld House Bed and Breakfast
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Michaelstraat 5, Chancliff, Krugersdorp, 1751, Gauteng
  • Gaste dink Bankenveld House Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Michaelstraat 5, Chancliff, Krugersdorp, 1751, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4YjNmY2VhLWUxM2YtNDAyZS05ZWY4LTk5MDM2NGNjZDg3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 5 Michael Road Chancliff 1751 Gauteng 086 999 0018 12:00-22:00 10:00 -26.066006421872 27.792871445417
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!