LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug | LekkeSlaap
+12

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug

23 resensies
Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod

Ontvang 'n gratis ontbyt vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marnitz Kraal Plaas, Marnitz, 0620, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n opgeknapte plaashuis van 100 jaar oud in Marnitz, net 35 km vanaf Groblersbrug en die Martin's Drift-grenspos na Botswana.

Ons akkommodasie bestaan uit 11 gerieflike selfsorg-eenhede met en suite-badkamers. Die akkommodasie is gepas vir sakereisigers en vakansiegangers en die kamers is toegerus met lugversorging en 'n patio met ingeboude braaigeriewe. Die "deluxe" kamer is toegerus met 'n Jacuzzi en 'n buitestort. Alhoewel die gastehuis langs die N11-hoofweg geleë is, skep die groot bome en tuin 'n rustige en egte bosveld-atmosfeer. Alhoewel die eenhede toegerus is vir selfsorg, is maaltye op versoek beskikbaar. Dit hoef nie vooraf bespreek te word nie.

Die gastehuis is net 4 km vanaf die Bordeaux trou-venue en bied spesiale tariewe aan trougroepe. Hier kan jy uitstekende diens en skoon verblyf te wagte wees!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 23 resensies vir Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Marnitz Kraal Plaas, Marnitz, 0620, Limpopo
  • Gaste dink Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Marnitz Limpopo
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marnitz Kraal Plaas, Marnitz, 0620, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1MWUzYjZiLTAwODctNDA1My05ODk4LTBlOTIyNjMxZjhmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Farm Marnitz Kraal Marnitz 0620 Limpopo 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -23.163055555556 28.210277777778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!