Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 32 resensies vir Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Morongwa N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Morongwa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

It was a pleasant place and peaceful. We enjoyed our stay and the people were very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V
Gesin met tieners

Baie goed geleë, skoon en mooi natuurskoon.

Hulle het ook 'n "driving range" beskikbaar wat lekker is vir spiere losmaak na lang dag se ry. 'n Klein swembad vir afkoel, en 'n winkeltjie met oulike geskenkies en basiese behoeftes. Die restaurant het ook heerlike kos teen billike pryse. Ons sal beslis weer daar stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer

Thank you for the feedback. Wonderful meeting you. Come again soon.

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Anton V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm atmosfeer met gasvryheid.

Warm mense. Egte South African mense met groot harte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer

Was heerlik om jul weer hier te hê. Hopelik sien ons gou weer.

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Divan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en waarde vir geld. Baie naby aan Bordeaux venue.

3 min se ry van Bordeaux venue. Vriendelike ontvangs en baie netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer.

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Andre O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort aandag.

Die padstal was reeds toe toe ons laat op 'n Sondagmiddag moeg daar aankom. Tog het Frank die kok vir ons 'n smaaklike aandete voorberei. Ons het dit baie waardeer. So ook was die volgende oggend se ligte ontbyt baie lekker. Die ligging is gerieflik naby vir 'n oornagstop vanaf die grenspos. Dis amper teenaan die pad, maar dit het ons glad nie gepla deur die nag nie. Wat die kamer betref, is dit lekker ruim met 'n koninggrootte bed. 'n Vraagteken is die laken en ligte kombers wat te klein was vir die groot bed en vir 'n kleiner bed bedoel is. Die duvet is reg, maar met die warm aande gebruik mens dit nie. Ons het ook verskeie probleme aan die eienaars oorgedra die volgende oggend, want ons was beslis nie lus vir 'n gekarring aan dinge wat foutief was daai tyd van die aand nie. Ongelukkig kom mens eers die probleme agter nadat die voertuig afgepak is. Ons gevoel is dat Baobab's baie potensiaal het - maar kort aandag en toesig voor mens dit onomwonde kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaart M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustiek, maar gemaklik.

Rustiek, maar gemaklik. Huwelikseremonie bygewoon by lodge daar naby. Wou nie na seremonie terugry Polokwane toe nie. Het besluit om oor te slaap by Baobabs Bushveld Rest. Kamers rustiek, maar heeltemal voldoende. Gasvrou en gasheer baie vriendelik en hulpvaardig. Heerlike etes en lekkernye by die padstal. Groot bome en rustige atmosfeer. Grootpad wat daar verbyloop pla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chimoné B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimoné B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en die mense is dierbaar.

Besoek definitief hulle padstal en restaurant!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Was heerlik om jul hier te hê. Kom asb. weer.

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Matt W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hosts went way out of their way!

The owners of Baobab Bushveld Rest really went out of their way to make sure that our stay was comfortable! From the breakfast at the neighbouring padstal to going out of the way to get us ice! A lovely homely experience! A great stop over on the way to Botswana or for many of the wedding venues close by!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gashere het uit hul pad gegaan!

Die eienaars van Baobab Bushveld Rest het regtig uit hul pad gegaan om seker te maak dat ons verblyf gemaklik was! Van die ontbyt by die padstal tot die uiterste moeite om vir ons ys te kry! 'n Heerlike, huislike ervaring! 'n Fantastiese stilhouplek op pad na Botswana of vir baie van die trouplekke in die omgewing!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nicole G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aaklig!

Die kamer en beddegoed was vuil. Die pyp in die badkamer het gelek, die drein was verstop. Die kamerdeur kan nie eers mooi oopmaak nie of ordentlik sluit nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer

Nicole, ons is bitter jammer oor die slegte ervaring wat jul gehad het en die meeste probleme is reeds vandag aangespreek.

Die enigste klagte wat ek nie verstaan nie is die vuil beddegoed want die linne word elke keer afgehaal en met skoon gewastes vervang. Die merke op die teels is ongelukkig agv die baie kalk in die water wat die teels so vlek maar ons ondersoek nog beter maniere om van die kalk en merke ontslae te raak.

Weereens jammer hieroor.

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida Susanna V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida Susanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Goed toegeruste chalet. Aangename atmosfeer met baie vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer

Dankie vir jul terugvoer, kom gerus weer.
Groetem
Anel

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Philipa A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philipa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay and wonderful hosts.

Nothing is too much trouble for them. The food at the padstal is fantastic, not to be missed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien jul gou weer.

Groete,
Anel

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

Dankie, ons het lekker geslaap. Die enigste voorstel wat ek het is dat die mikrogolf nader aan 'n kragprop moet wees want die kabel is te kort en daar was nie 'n velengingskoord nie. Ons het darem reggekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Daar is veronderstel om verlengkoorde in elke kamer te wees, ek sal weer elke kamer deurgaan.

Groete,
Anel

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Ronelle J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam, alhoewel ons nie baie die eienaars gesien of mee kontak gehad het nie.

Die plekkie is goed geleë en sal baie meer gewild wees indien daar bietjie aandag aan die kamers gegee word. Daar kort bietjie aandag aan die binnekant van die badkamer en kamer vir die prys is dit bietjie afgeskeep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer

Beste Petronella,

Baie dankie vir jul terugvoer. Dit spyt my dat ons julle nie kon ontmoet nie weens 'n baie druk naweek.

Ons sal definitief daarvan werk maak van die punte genoem.

Hoop om jul weer eendag hier te verwelkom en persoonlik te ontmoet.

Bosveld-groete,
Anel

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Dewald S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is regtig 'n nice plek om te oornag.

As jy 'n bosveldpersoon is en 'n plek soek om te oornag, is als daar wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Kom gerus weer.

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Jan P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gashere, gerieflike kamers.

Altyd lekker om by Baobabs Bushveld Rest te bly. Netjiese kamers, gerieflik naby die grens en goeie braaigeriewe, maak dat ons weer en weer sal terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer

Jan, baie dankie vir die terugvoer. Jul is altyd welkom.
Groete,
Anel

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Lize-marie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-marie V
Enkelreisiger

Rustige en welkome atmosfeer.

Dit was voorwaar 'n genot om hier te kon oornag en was die mense en natuur warm en vriendelik en het my verblyf daar net 'n plesier gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer

Beste Lize-marie,

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om jou eendag weer hier te verwelkom.

Vriendelike groete,
Anel Malan

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Siellie E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siellie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekkend!

Anel, Henk en die personeel het ons so welkom laat voel, amper gevoel soos familie. Die kamer het alles gehad wat nodig was en die lugreëling 'n lafenis. Die bed was perfek (baie bloutjies geloop met vorige verblyfplekke), heerlike vars linne en ons het genoegsame warm water gehad. Die ontbyt was boonop ook heerlik en op tyd, en ek moenie vergeet om te noem van die heerlike droëwors wat Henk en Anel by die kafeetjie verkoop nie, dit moet geproe word. Weereens baie dankie vir jul gasvryheid, ons sal beslis weer daar kom bly wanneer ons Botswana gaan toer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anica S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Ons het die privaatheid van die kamer geniet. Die padstal was ook ‘n lekker ervaring. ‘n Lys met dinge om in die area te doen, sal goed wees met aankoms. Al is dit bv. net ander restaurante in area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet G
Gesin met klein kinders

Ideaal vir oornag voor grens.

Netjies en skoon. Vriendelik ontvang en die kos was eenvoudig maar baie lekker. Ontbyt was ook meer as voldoende. Gerieflik naby aan die pad vir 'n vinnige stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende vir oorslaap.

Na 'n lang dag se reis en vir 'n vinnige oorslaap voordat jy die grens na Botswana wil oorsteek, bied Baobabs Bushveld Rest jou die nodige fasiliteite om lekker uit te rus en sonder moeite die volgende dag vroeg deur die grenspos te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stewart B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stewart B
Enkelreisiger

Good, but service needs to be improved.

The place and facilities and equipment are fine. I was there at an off peak time, and found (with the exception of a very brief chat with the friendly and helpful owner) everything was being done by one under resourced receptionist/cook/cleaner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer

Thank you for your feedback. We will definitely look into our service problem.
Hope to see you again in future so that you can evaluate our service again and see the improvement or yourself.

Kind regards
Anel

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Alvin M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alvin M
Saam met vriende

Good stay. All clean and neat. Problem with hot water.

Problem with admin. They wanted to charge me again while I have already paid in full.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer

We regret the problems you experienced. We hope to offer you the perfect stay, next time.

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Susan B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan B

Mooi natuurskoon.

Baie rustige omgewing. Netjies en diens is goed. Air-con en swembad was 'n pluspunt. Sal mense aanbeveel om daar 'n stop te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer

So bly u het u verblyf geniet. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.
Groete,
Henk & Anel

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig F
Gesin met tieners

Convenient, simple and unpretentious and good value for money.

Was only using as stopping point on a long journey. Anel was quite happy to put an extra bed in room on request. She also suggested her other establishment as perhaps being better suited which was thoughtful. I chose the cheaper, easier access to the N11 option. Impressed with eating options that were not immediately obvious from the internet site so self-catered. Slap chips were excellent however. Minor point - would have been nice to have mentioned the nearest petrol/store for travellers approaching from either direction.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thys R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik.

Ons het dit gebruik as oornagplek voor ons oor die grens gaan. Die verblyf was goed. Die enigste negatiewe aspek was dat die persoon wat ons ontvang het nie rêrig Engels magtig is nie. Dit het demper op eerste indrukke geplaas. Het die eienaars ontmoet en hulle is baie gaaf. Ek sou iets doen om verwelkoming te verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer

Goeie dag Thys, baie dankie vir die terugvoer. Dit help ons baie. Ongelukkig het ons daardie tyd 'n probleem gehad met ons personeel en die hoof dame wat gewoonik ons gaste ontvang, was nie daar nie. Dit bly vir ons 'n probleem dat ons nie elke gas self kan ontvang nie maar ons is hard besig om dit te probeer regstel.
Ons hoop om jul weer by ons te kan verwelkom en dat jul 'n noemenswaardige verskil sal sien.

Vriendelike bosveld groete,
Anel Malan.

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Joy M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joy M

Great getaway stay.

Nice, quiet place for resting. Friendly staff and the breakfast was delicious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer

We are glad you enjoyed your stay. Come again.

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Thomas P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Thomas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar.

Die oorspronklike verblyf was nie waffers nie. Die toilet het verstop. Die stort werk nie. Die wasbak spuit jou waternat as jy dit oopmaak sonder om van die drukking ingelig te wees. Die wasbak het geen prop nie. Ons was later in 'n ander kamer geplaas wat beslis baie beter was. Die goedkoop opsie is regtig nie aan te beveel nie. Dit is 'n selfsorg-eenheid maar die eetgerei is baie gebrekkig. Vat jou eie saam. Ek sal aanbeveel dat die advertensie vir verblyf aangepas word om duidelik die verskil tussen die verblyf opsies te weerspieël.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer

Thomas baie dankie vir die terugvoer. Ek is vreeslik jammer oor die dinge wat nie na wense was nie. Ons personeel weet hul moet gaste moet inlig oor die sterk drukking van die water agv die gas geysers. Ek sal van nou af 'n nota in badkamers aanbring. Dankie ook vir die ander dinge wat jy onder ons aandag gebring het. Dit sal dadelik reggestel word.

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Carla D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Gesin met klein kinders

Stunning!

Aangenaam verras deur die netheid en die luuksheid van die plekkie. Rêrig n versteekte juweel in die Bosveld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer

Baie baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het dit by ons geniet.
Groete
ANEL MALAN

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Annasofe V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annasofe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige blyplekkie.

Ons het die Saterdagmiddag daar aangekom en is dadelik gegroet met 'n glimlag. Die kamer was mooi skoon en die area rustig. Vir een aand blyplek sal ek dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Bly jul het dit by ons geniet.
Groete
ANEL

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marnitz Kraal Plaas, Marnitz, 0620, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1910ff5d4ff58ca451deadb15c5a27f35cb7338a5bf44f1ca33a7babde98a0b7ac7d9284c537aeb3c15ff9a179b650802de6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Farm Marnitz Kraal Marnitz 0620 Limpopo 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -23.163055555556 28.210277777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem