Baratini Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Baratini Accommodation is 'n gastehuis met gastekamers en kan ook as 'n geheel bespreek word op 'n selfsorgbasis. Dit is in die klein dorpie Koingnaas geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af.

Akkommodasie by Baratini bestaan uit 4 slaapkamers met dubbelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die ander 2 kamers het 'n privaat badkamer wat oorkant die slaapkamers geleë is. Die vierde slaapkamer is apart van die hoofhuis en het ook sy eie privaat badkamer.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike eet- en sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis om maaltye voor te berei of ontbyt en ander maaltye kan op versoek voorberei word. Gaste is welkom om van die braaigeriewe op die perseel.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en Baratini Accommodation is net 'n entjie se ry van verskeie besienswaardighede af soos Dog Stone, Rondeklip, Spitfire Rock en die Hondeklipbaai Vuurtoring in die Namakwaland-streek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Baratini Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false