Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barbosa K&K

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 17, Wilgeboom, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R4 300 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Barbosa K&K bied lieflike selfsorgverblyf in 'n wildreservaat 10 km buite Potchefstroom. Die reservaat word deur jagluiperd, tierboskat, rooikat en die die Suid-Amerikaanse oselot omring. Hierdie verblyf is ideaal vir gesinne of groepe wat uit die besige stad wil ontsnap.

Die verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en elke badkamer, waarvan een 'n en suite-badkamer is, het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die verblyf spog met 'n kombuis wat met 'n lugbraaier, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die leef- en eetareas het oorgenoeg sitplek en 'n binnebraai. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste kan die daaglikse roofdiertoere bespreek. Wild soos swartwitpense, koedoes, gemsbokke, rooibokke, springbokke en 'n wye verskeidenheid voëllewe kan besigtig word.

Slaapplek

’n Bespreking by Barbosa K&K sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Plot 17, Wilgeboom, Potchefstroom, 2522, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 17, Wilgeboom, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc5d555bf773e2648f4d70218e91d338873f1fed1c2f07d64201a7155dc74dd068597d42b2e966d65254ce4eee22ee4b2386?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag, vir 6 mense Plot 17 Wilgeboom 2522 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.794560676642 27.148479470787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem