Wavecrest Akkommodasie by Bare Feet Retreat | LekkeSlaap
+11
+11

Bare Feet Retreat

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutsingel 28, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bare Feet Retreat is in Wavecrest geleë en bied 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir 4.

Dis geskik vir 2 gaste of 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met sponsmatrasse. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuisie het nie 'n stoof nie, maar is met 'n mikrogolfoond, elektriese braaipan, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n Weber-braai op die stoep. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet of op die onderdakstoep. Daar is 'n TV met 11 kanale in die hoofslaapkamer. Die eenheid het nie 'n sitkamer, DStv of WiFi nie. Daaglikse skoonmaakdienste is ook nie beskikbaar nie.

Die eenheid bied toegang tot 'n onderdakstoep en gaste het toegang tot 'n tuin. Onderdakparkeerplek word voorsien. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en die eienaars gaan soms op die perseel wees.

Slaapplek

’n Bespreking by Bare Feet Retreat sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Bare Feet Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Boekenhoutsingel 28, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bare Feet Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutsingel 28, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYGgzyIgXiRhYKY89l2ty3GkTCbIEsahmWX9CGYRjmR8VCkAO83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 28 Boekenhout Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.019716929955 24.91958790857
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za