Scottburgh Akkommodasie by Bare Feet Retreat B&B | LekkeSlaap
+30
+30

Bare Feet Retreat B&B

B&B
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushy Grove 7, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6

Beskrywing

Bare Feet Retreat B&B is ’n klein, unieke B&B in die pragtige buurt Freeland Park, Scottburgh. Die verblyf bied ’n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan en Aliwal Shoal-koraalrif, 1 van die top 10-duikplekke in die wêreld. Scottburgh is 'n bekoorlike kusdorpie net 45 minute se ry vanaf Durban aan KwaZulu-Natal se prentjiemooi kus.

Bare Feet Retreat is in ’n tropiese tuin geleë en bied afgesonderde verblyf en hoë-kwaliteit persoonlike diens. Dis die ideale vakansieverblyf vir duikers en bergfietsryers, aangesien daar ekstra geriewe soos stoorplek vir duik- en fietstoerusting is. Dis ook ideaal vir dié wat die rustigheid van die strand geniet.

Scottburgh se hoofstrand, verskeie winkels en restaurante is 5 minute se ry van die B&B af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bushy Grove 7, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushy Grove 7, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOxcfwX0u84bQIoB3wDVBv28didE3GQrNMlfQil1YAG8Y6E2ICb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 7 Bushy Grove Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -30.271928159353 30.757206358861
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za