Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bare Feet Retreat B&B

Serenity Kamer
Vanaf
Vanaf R1 524
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het ’n ekstra-lang koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, dubbelwasbak in die kamer en ’n aparte toilet. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, kluis, klerekas, waaier en 'n platskerm-TV met Netflix-toegang. ’n Haardroër, organiese handseep, stortjel, sjampoe, opknapper en lyfroom word voorsien. Bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die kamer het ’n privaat buite-area met sitplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Peaceful Kamer
Vanaf
Vanaf R1 524
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 ekstra-lang enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word op versoek, en ’n en suite-badkamer met ’n stort, dubbelwasbak in die kamer en 'n aparte toilet. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, kluis, 'n klerekas, waaier en 'n platskerm-TV met Netflix-toegang. ’n Haardroër, organiese handseep, stortjel, sjampoe, opknapper en lyfroom word voorsien. Bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die kamer het ’n privaat buite-area met sitplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Happiness Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n ekstra-lang koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is genoeg pakplek in die klerekaste, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, waaier, rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix-toegang. Die badkamer het dubbelwasbakke, 'n stort, toilet en toegang tot 'n buitestort. ’n Haardroër, organiese handseep, stortjel, sjampoe, opknapper en lyfroom word voorsien. Bad- en swemhanddoeke word voorsien. Buite is daar privaat sitplek vir 4 gaste.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushy Grove 7, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc806a3ef63c0c7e038246a26fe9c22b22ef603b9b59a6867ef485e5ff2323167edcc46141fb8b85785b485a5c64ff17d8de6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 7 Bushy Grove Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.271928159353 30.757206358861
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem