Beskrywing
Die kamer het ’n ekstra-lang koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, dubbelwasbak in die kamer en ’n aparte toilet. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, kluis, klerekas, waaier en 'n platskerm-TV met Netflix-toegang. ’n Haardroër, organiese handseep, stortjel, sjampoe, opknapper en lyfroom word voorsien. Bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die kamer het ’n privaat buite-area met sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 ekstra-lang enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word op versoek, en ’n en suite-badkamer met ’n stort, dubbelwasbak in die kamer en 'n aparte toilet. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, kluis, 'n klerekas, waaier en 'n platskerm-TV met Netflix-toegang. ’n Haardroër, organiese handseep, stortjel, sjampoe, opknapper en lyfroom word voorsien. Bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die kamer het ’n privaat buite-area met sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 'n ruim hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n aangrensende kleiner kamer met twee enkelbeddens, wat slaapplek bied vir tot vier gaste. Daar is ruim bergplek in die kaste. Die kamer is toegerus met 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluis, 'n waaier, 'n klein bank en 'n platskerm-TV met stromingsdienste. Die badkamer het 'n dubbelwasbak, stort en toilet, met direkte toegang tot 'n buitestort. Vir u gerief word 'n haardroër, organiese handwas, stortjel, sjampoe, opknapper en lyfroom voorsien. Handdoeke word voorsien vir beide die kamer en die swembad. Buite is daar privaat sitplek vir vier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Bushy Grove, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang